Forum Discussions (587)

Discussions Replies Latest Activity

Groen naaldekoker

Started by Charles

4 Jan 10
Reply by Charles

Argitektuur Fotografie

Middag fotoskolers Dankie almal vir die kommentaar op my klein reeksie van geboue . Juis omdat gebouekuns,argitektuur en stedelike landskap…

Started by gabriel parsons

8 Jan 8
Reply by gabriel parsons

Tema 1 ~ 15 Jan

Julle kan jul mooi VAKANSIEFOTO'S  wys, ons sien uit daarna!

Started by Anita du Toit

3 Jan 2
Reply by Pieter Steyn

HOE FOTO GE-PHOTOSHOP IS.

Middag almal. 'n Paar vriende het gevra hoe ek die kleurvolle piramide gedoen het. 'n Foto van kleurvolle materiaal. Photoshop CS5 Extended…

Started by Doretha Kock

5 Dec 29, 2017
Reply by Elna Geringer

Tema 15 ~ 31 Des

Enigiets met kersfees te doen.. 'kos, 'versiersels, 'liggies, 'bome, ens. Geniet en ons sien uit na jul mooi foto's

Started by Anita du Toit

3 Dec 17, 2017
Reply by Pieter Steyn

Fine Art Photography.

Dagsê Fotoskolers. Ek wil graag die volgende met julle deel nav my nuutste Fine Art foto's wat ek in ñ reeks plaas. Ek gaan basies weergee…

Started by Willie Schoombee

3 Dec 14, 2017
Reply by Alida du Toit

Tema 1 Des ~ 15

Ons wil die maand lekker opvrolik met bont en kleurryke foto's en dit kan wees in makro, landskap, blomme, mense met helderkleurige uitrust…

Started by Anita du Toit

6 Dec 7, 2017
Reply by Anita du Toit

15~30 Nov

Hennie het 'n goeie voorstel gemaak van Skemerfotografie. 'n Mooi voorbeeld is Pieter se foto van gister. Lekker kiek en ons sien uit na ju…

Started by Anita du Toit

2 Nov 15, 2017
Reply by Pieter Steyn

Noise...Grain...Grein of wat ookal??

Vanoggend het ek sommer net lus om bietjie te skryf, want dit is koud hier in Gauteng en dit lyk renerig, daardie soort weer wat ñ mens lus…

Started by Willie Schoombee

9 Nov 15, 2017
Reply by Josef Steyn

Tema 1 ~ 15 Nov

 Nagfotografie Skuus..Ek is bietjie laat, die weerlig het ons internet 2 dae namekaar uitgeslaan.

Started by Anita du Toit

3 Nov 3, 2017
Reply by Pieter Steyn

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html