Geneem in my studio in Parys. Die foto is deur die model gebruik tydens 'n groot model byeenkoms in New York en was op 'n massiewe groot skerm vertoon.
Kom ek open die groep met 'n foto. Vir die interessantheid het ek hier verlig met my Keylight skuins regs en 'n Fill light skuins links. Vir die agtergrond het ek 'n gewone kameraflits gebruik.
Moet nooit die waarde van gewone flitse onderskat nie - hulle werk goed met studiofotografie
You need to be a member of Ateljeefotografie to add comments!