Information

Ateljeefotografie

Kom deel gerus jou ateljeefoto's in hierdie groep...

Members: 18
Latest Activity: Aug 6

Discussion Forum

This group does not have any discussions yet.

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Ateljeefotografie to add comments!

Comment by Susan on August 6, 2015 at 8:03pm

Sjoe Johann, dit is pragtig. het jy rook gebruik of is dit kalkpoeier wat sy gegooi het saam met die sprong?

Comment by Johann du Toit on August 6, 2015 at 2:42pm

Hier is nog 'n sudio foto van so 2 weke gelede.  Dis my eie dogter Chante wat die gimnas in die foto is, hierdie keer 2 heads met beauty dishes en 20mm honey comb grids op, lens 70mm.

Comment by Johann du Toit on August 6, 2015 at 2:38pm

"Frozen"

Did a theme-shoot yesterday, always fun!  In my own studio, used Nikon camera with 70-200 lens and 4 different studio lights for this photo with 2 beauty dishes and 2 soft boxes.

Comment by Johann du Toit on May 15, 2015 at 8:50am

Foto van my goeie buddy Gerhard wat ook sy passie uitleef!

250ste op F4 en ISO100, een lig van skuins bo softbox

Comment by Johann du Toit on May 14, 2015 at 9:01am

Geluk SJ met die internasionale gebruik van die foto,  Ek is nuuskierig oor jou keuse van lens, is 30mm nie baie wyd vir mense afneem nie??

Comment by Johann du Toit on May 14, 2015 at 8:51am

Halo almal, bly om te kan deel in die groep, ek's ook 'n passionate ateljee-fotograaf, love dit om mense af te neem, jonk, oud, klein of groot.    Sal graag comment en ook fotos laai.  Lekker fotos neem!!!

Comment by SJ Botha on April 17, 2013 at 6:18pm

Geneem in my studio in Parys. Die foto is deur die model gebruik tydens 'n groot model byeenkoms in New York en was op 'n massiewe groot skerm vertoon.

Kamera: Nikon D90.

Fstop: 4.5

Exp tyd: 1/125s

Fokale lengte: 30mm

ISO: 3200

Comment by Charles Whitehead on February 15, 2012 at 9:46pm

Kom ek open die groep met 'n foto. Vir die interessantheid het ek hier verlig met my Keylight skuins regs en 'n Fill light skuins links. Vir die agtergrond het ek 'n gewone kameraflits gebruik.

Moet nooit die waarde van gewone flitse onderskat nie - hulle werk goed met studiofotografie

 

Members (18)

 
 
 

© 2015   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html