Het klaar vergeet hoe stel mens die fokusliggies binne die view finder. Kan iemand help?

Views: 155

Replies to This Discussion

Hallo Michael - By jou duim (sa jou duim op die sluiter is), is die knoppie om die liggies te aktiveer. Dan draai jy die wielietjie om die liggie op die regte plek te kry. Hoop dit werk. Groete, Igno

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html