Basiese Fotografie kursus saamgesels

Information

Basiese Fotografie kursus saamgesels

Members: 90
Latest Activity: Jun 26

Doel van hierdie groep

Hallo Almal,

Die doel van hierdie groep is vir mense wat hulleself nog as Beginners beskou, en wat na afloop van 'n Beginnerskursus nog slypwerk wil doen, om hier te kom saamgesels en vrae vra wat hulle "versigtig" is om elders te vra. Hier is dus geen dom vrae nie. Net mense wat leer by mekaar.

Ek sal dan ook gereeld nuwe inligting byvoeg.

 

Discussion Forum

Aperture, oftewel Lensopening...

Started by Igno van Niekerk. Last reply by Jesse Jun 24, 2014. 6 Replies

Nou die van julle wat steeds wonder oor lensopening - hier is 'n baie eenvoudige voorbeeld. Onthou, dat as jou kamera in APERTURE PRIORITY (die A op die draaiwiel) is, dan bepaal jy die…Continue

Ietsie oor Sluiterspoed

Started by Igno van Niekerk Oct 28, 2011. 0 Replies

Vandag kyk ons bietjie na die konsep van sluiterspoed. Julle sal onthou dat ek verlede keer vertel het hoe die lig wat ‘n kamera inlaat amper werk soos ‘n yskasdeur wat mens oopmaak. Hoeveel koue by…Continue

So waar begin mens? - Kompak vs Digitale SLR

Started by Igno van Niekerk Mar 5, 2011. 0 Replies

Kom ons veronderstel jy moet begin deur te besluit watse kamera jy moet koop. Jy kan kies tussen 'n kompakte kamera (mik en druk) of 'n digtitale SLR (op die oog af is die verskil dat hierdie kamera…Continue

Fokusliggies

Started by Michael Coomans. Last reply by Igno van Niekerk Mar 5, 2011. 1 Reply

Het klaar vergeet hoe stel mens die fokusliggies binne die view finder. Kan iemand help?

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Basiese Fotografie kursus saamgesels to add comments!

Comment by Michael Coomans on March 4, 2011 at 5:33pm
Ek ook nog groen, maar opgwonde oor die nuwe stokperdjie. Hoop net ek byhou met al die "information" wat ek by die beginnerskursus gekry het.
Comment by Mariaan van Zyl on March 4, 2011 at 4:51pm
Antoinette.  Ek is in dieselfde bootjie as jy en gaan beslis hierdie Beginners Groep baie besoek.  
Comment by Antoinette on March 4, 2011 at 11:40am

Hallo daar, ek is nou een van daardie wat versigtig is om enige vrae te vra omdat ek niks weet van fotografie nie - maar wil sooo graag leer. Ek het vir die eerste keer 'n kamera met lense gekoop ('n Nikon kit) en moet nou gaan vir die "leer jou kamera ken kursus" om te weet wat hy alles kan doen. Ek beplan om dit nog in hierdie maand te doen, dan sal die 1000de vrae seker begin. Ek kyk gereeld na hierdie webblad en lees al die kommentare en wens ek het al iets geweet. Ek is opgewonde om deur ander lede se kennis ook iets op hierdie webblad te leer. Vir eers moet ek gaan leer waarvoor is al die knoppies. Dankie vir 'n Beginners Groep soos hierdie. Ek klim een van die dae op hierdie "bandwagon"

 

Members (90)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html