Canon Gerbruikers Discussions (10)

← Back to Canon Gerbruikers
Discussions Replies Latest Activity

Raad asb

Goeie dag, Ek het die Canon EOS 1200D, ek is totaal nuut en sal graag bietjie inligting wil he oor bv: is dit n goeie kamera vir fotografie…

Started by Lizel Kosny

10 Oct 13, 2016
Reply by Lizel Kosny

Opgradering van lense

Ek het onlangs na my aftrede, fotografie as ‘n stokperdjie begin en geniet dit reeds baie.   Vir die doel het ek ‘n Canon 600D gekoop saam…

Started by Sarel Huyser

10 Jan 19, 2016
Reply by Antoinette

Wye hoek lens vir Portraits

Hallo Almal Ek het na die bespreking oor landskap lense gekyk, maar dit het my nie regtig gehelp nie.   Ek is in die mark vir 'n wye hoek…

Started by Phillip Olivier

1 Aug 19, 2014
Reply by Charles Whitehead

Landskap lens

Ek wil binnekort vir my 'n landskap lens aanskaf, maar ek is skoon oorweldig deur al die verskillendes op die mark.  Is daar dalk een wat j…

Started by Louisa van Niekerk

7 Jan 4, 2014
Reply by Louisa van Niekerk

Canon 7D

Ek het onlangs opgradeer van n 60D met n Sigma 50 x 500 lens na n 7D met n Canon 70 x 200  USM II L Lens, veronderstel om n onverbeterlike…

Started by Ronny Meyer

8 Jan 29, 2013
Reply by Ronny Meyer

Watter kamera?

Ek is nuut by fotoskool en op hierdie gebied nog 'n ama-mparra. Ek het nog nie my (beter) kamera gekoop nie en wil al begin leer nog voorda…

Started by Kalla Botha

4 Dec 13, 2012
Reply by Hansie

60D or 7D

Want upgrade but not sure, 60D or 7D??????

Started by Tania

3 Jul 22, 2012
Reply by Charles Whitehead

WATTER KAMERA IS NOU WATTER KAMERA

Ek soek raad asb. Ek het 'n paar rand en moet 'n besluit meer... Ek het ‘n Canon EOS 350 en ‘n EOS 400D, die 400 het dooie selle op die sen…

Started by ISSI POTGIETER

14 Jun 6, 2012
Reply by ISSI POTGIETER

Canon Speedlite/"Hotshoe" Flits

Hallo almal Ek wil graag 'n speedlite aanskaf, ek het 'n Canon 40D en 'n 450D. Ek weet egter nie regtig waarvoor om te soek nie, want ek…

Started by Phillip Olivier

4 Feb 17, 2012
Reply by Phillip Olivier

Keuse tussen twee Canon lense

Ek jeuk om een van twee lense aan te koop as veeldoelige lens om te gebruik as ek op reis is. Dit sal waarskynlik heelwat gebruik word om m…

Started by Josef Steyn

11 Aug 30, 2011
Reply by Antheny Esterhuizen

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html