Information

Gemanipuleerde foto's

Kom deel gerus jou foto's wat met sagteware gemanipuleer is met hierdie groep...

Members: 20
Latest Activity: Apr 24

Discussion Forum

Karoo 1

Started by Martha van der Westhuizen Mar 13, 2012. 0 Replies

Karoo%201.jpgContinue

Manipulasie

Started by Piet Roos Feb 13, 2012. 0 Replies

Hierdie is vir pret geskep om die Kersfees kalkoen...Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Gemanipuleerde foto's to add comments!

Comment by Susan on April 24, 2013 at 9:45am

Die landskap met die bloulug en wolke wat in gesit is, is 'n goeie idee. Maar dit voel net vir my bietjie te erg blou, effe onnatuurlik. Ek dink dit sal baie mooi lyk met net soooo titseltjie minder blou. Net my opinie.

Comment by Susan on April 24, 2013 at 9:43am

Jy speel lekker met al die filters in PS Amanda. Dit is interessant wat daar als kan uitkom. Geniet dit.

Gert ek hou van die laaste foto. Dis pragtige altered reality, maar die ander mens se oog laat my gril.

Nicolene, ek hou van jou portretstudies en die effek wat jy gedoen het met 'n tipe cepia. Die sketse van die kinders is ook oulik.

Comment by Gert Venter on April 23, 2013 at 3:37pm

Comment by Gert Venter on April 23, 2013 at 3:33pm

Comment by SJ Botha on April 23, 2013 at 11:04am

Die foto se blou lug en wolke het ek later ingevoeg aangsien die oorspronklike se lug te helder en sonder wolke was.

Comment by amanda van der Hoff on March 24, 2013 at 6:40am

Comment by amanda van der Hoff on March 24, 2013 at 6:38am

Comment by amanda van der Hoff on March 24, 2013 at 6:37am

Comment by amanda van der Hoff on March 24, 2013 at 6:36am

Comment by Nicolene Smith Fourie on June 14, 2012 at 8:47am

 

 

Members (20)

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html