Information

KAAPSE PHOTOSPHERE

Hey alle fotoskolers... die groep is vir almal wat in en om Kaapstad bly....

Wat belangstel om saam te gaan foto's neem! "uitstappies"

Wat foto geleenthede wil deel!

Wat hulle kennis wil deel!

Wat van mekaar wil leer! ( ek bedoel nou nie om te sê dis mooi nie maar ook te sê waar verbeter kan word.

 

Laat weet min of meer waar julle bly dan maak ons 'n plan om sê maar een keer in 2 maande op 'n " meet and greet" te gaan!

My voorstel is, bv ek bly in die Strand... almal kom op ‘n bepaalde dag in die Strand bymekaar en ons neem foto’s by een plek... laai die foto’s op en bespreek wat ons geneem het. Volgende keer is dit by Koos in Kleinmond of  Piet in Kaapstad of so iets.

As Fotoskolers Kaap toe kom, dan gaan hulle saam met die groep uit na ‘n sekere plek..... bv Blouberg en ons kuier saam met ons kameras!

Location: WeeeePeeee!
Members: 16
Latest Activity: Aug 18, 2016

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html