Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Kom deel gerus jou landskapfoto's in hierdie groep...
Members: 63
Latest Activity: 17 hours ago
Started by Willem Kruger. Last reply by Maronel Steyn Jun 7, 2012. 22 Replies 2 Likes
Nou ja, laat ek my maar in die landskap fotografie ook begewe. Ek en my vrou het vir twee weke in Maart 2012 in die Suide van Namibia rondgery, 'n workshop deur twee professionele fotograwe rakende…Continue
Started by Susan. Last reply by Hannelie Le Cornu Mar 24, 2012. 2 Replies 0 Likes
Hi julle, ek weet nie of is dit net my rekenaar nie, maar die foto's wat ek sien van almal op landskap se groep is almal "ingedruk". Die foto kom nie heeltemal tot sy reg nie.IS DIT NET BY MY OF…Continue
Comment
Comment by SJ Botha on April 17, 2013 at 7:04am
Comment by Hannelie Le Cornu on June 30, 2012 at 11:02am Dankie Susan!
Comment by Susan on June 6, 2012 at 9:55am Lian, ek hou van jou gecropte waterval foto. Jy het nogal mooi detail in die swart gekry en die water daardie "melk" effek gegee. Mooi.
Comment by Susan on June 6, 2012 at 9:53am Hannelie, pragtige kleure en koring en gras met die ryk goudkleur is ideal om in die laat of vroeg son af te neem. Ek stem saam Willem
Comment by Susan on June 6, 2012 at 9:47am Hi Juan, jou Chapmans Peak foto is stunning. Ek hou baie van die hele ding wat jy gedoen het met filters, lae en kleure. Pragtig.
Comment by Susan on June 6, 2012 at 9:35am Lian, van jou vorige 4 foto's wat jy opgesit het, is die waterval vir my die mooiste, met die mooiste komposisie. Ek stem ook met Tillie saam oor die herfs foto met die geel boom in die middel.
Comment by Susan on June 6, 2012 at 9:27am Hi Juan, die sononder foto met jou nuwe tegniek is pragtig. Ek weet nie wat dit is nie, maar klink vir my so baie soos nie nuwe Lightroom van PS. Daar is ook blykbaar allerhande lekker speel goed in, maar die finale afwerking word ook in PS gedoen.
Comment by Susan on June 6, 2012 at 9:23am Phillip, jou 2 landskap foto's net so mooi, veral die een met die boompie voor die rooi son. Mal daaroor.
Comment by Susan on June 6, 2012 at 9:21am Schalk, die 2 foto's van Kubu is pragtig. Wys jou net wat se effek die lig het verskillende tye van die dag.
Comment by ISSI POTGIETER on June 6, 2012 at 9:13am Willem, wil jy nie asb. vir ons ‘n paar lesse gee en dit illustreer met foto’s nie!
© 2013 Created by Igno van Niekerk.
You need to be a member of Landskapfotografie to add comments!