Hi julle, ek weet nie of is dit net my rekenaar nie, maar die foto's wat ek sien van almal op landskap se groep is almal "ingedruk".  Die foto kom nie heeltemal tot sy reg nie.

IS DIT NET BY MY OF ERVAAR ENIGE IEMAND ANDERS DIT OOK SO?

Views: 100

Replies to This Discussion

Susan, weet nie mooi wat "ingedruk" beteken nie, maar as die fotos nie normaal vertoon nie, is dit eerder sagteware as jou PC self.  Weet nie watter browser jy gebruik nie, maar probeer Google Crome.  Kyk ook na die instelling van jou skerm.

Hi, Susan. By my rekenaar is dit presies net so! By my sussie se rekenaar is dit wel nie so nie. Ek kliek maar op die foto om hom normaal oop te maak.

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html