Information

Landskapfotografie

Kom deel gerus jou landskapfoto's in hierdie groep...

Members: 89
Latest Activity: Oct 13, 2016

Discussion Forum

Suide van Namibia trip Maart 2012

Started by Willem Kruger. Last reply by Christa Snyman Aug 14, 2013. 25 Replies

Nou ja, laat ek my maar in die landskap fotografie ook begewe. Ek en my vrou het vir twee weke in Maart 2012 in die Suide van Namibia rondgery, 'n workshop deur twee professionele fotograwe rakende…Continue

Foto's se grote

Started by Susan. Last reply by Hannelie Le Cornu Mar 24, 2012. 2 Replies

Hi julle, ek weet nie of is dit net my rekenaar nie, maar die foto's wat ek sien van almal op landskap se groep is almal "ingedruk".  Die foto kom nie heeltemal tot sy reg nie.IS DIT NET BY MY OF…Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Landskapfotografie to add comments!

Comment by Elna Geringer on March 12, 2014 at 2:31pm

Hier kom n baie dom vraag...........hoe laai ek n landskap foto hier?

Comment by Cecelia Gouws on September 9, 2013 at 1:27pm

Comment by Christa Snyman on August 12, 2013 at 10:02pm

Juan, jou foto van Chapmanspeak is stunning! VWD!

Comment by SJ Botha on April 17, 2013 at 7:04am

Iewers in die groen Kalahari.

Comment by Hannelie Le Cornu on June 30, 2012 at 11:02am

Dankie Susan!

Comment by Susan on June 6, 2012 at 9:55am

Lian, ek hou van jou gecropte waterval foto. Jy het nogal mooi detail in die swart gekry en die water daardie "melk" effek gegee. Mooi.

Comment by Susan on June 6, 2012 at 9:53am

Hannelie, pragtige kleure en koring en gras met die ryk goudkleur is ideal om in die laat of vroeg son af te neem. Ek stem saam Willem

 

Comment by Susan on June 6, 2012 at 9:47am

Hi Juan, jou Chapmans Peak foto is stunning. Ek hou baie van die hele ding wat jy gedoen het met filters, lae en kleure. Pragtig.

Comment by Susan on June 6, 2012 at 9:35am

Lian, van jou vorige 4 foto's wat jy opgesit het, is die waterval vir my die mooiste, met die mooiste komposisie. Ek stem ook met Tillie saam oor die herfs foto met die geel boom in die middel.

Comment by Susan on June 6, 2012 at 9:27am

Hi Juan, die sononder foto met jou nuwe tegniek is pragtig. Ek weet nie wat dit is nie, maar klink vir my so baie soos nie nuwe Lightroom van PS. Daar is ook blykbaar allerhande lekker speel goed in, maar die finale afwerking word ook in PS gedoen.

 

 

Members (89)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html