Information

Landskapfotografie

Kom deel gerus jou landskapfoto's in hierdie groep...

Members: 92
Latest Activity: Apr 19

Discussion Forum

Suide van Namibia trip Maart 2012

Started by Willem Kruger. Last reply by Christa Snyman Aug 14, 2013. 25 Replies

Nou ja, laat ek my maar in die landskap fotografie ook begewe. Ek en my vrou het vir twee weke in Maart 2012 in die Suide van Namibia rondgery, 'n workshop deur twee professionele fotograwe rakende…Continue

Foto's se grote

Started by Susan. Last reply by Hannelie Le Cornu Mar 24, 2012. 2 Replies

Hi julle, ek weet nie of is dit net my rekenaar nie, maar die foto's wat ek sien van almal op landskap se groep is almal "ingedruk".  Die foto kom nie heeltemal tot sy reg nie.IS DIT NET BY MY OF…Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Landskapfotografie to add comments!

Comment by Hannelie Le Cornu on May 22, 2012 at 6:05pm

Comment by Lian van den Heever on May 21, 2012 at 9:48pm

Comment by Gerrie Lambrechts on May 7, 2012 at 10:19pm

Pragtige foto, sal graag so legkaart wil bou en raam.

Comment by Lian van den Heever on May 7, 2012 at 7:46pm

Comment by Gerrie Lambrechts on May 5, 2012 at 12:31pm

Jimmy baie dankie vir jou welkom woord. Ek sal 3 foto laai en sal graag wil weet of dit onder landskap fotos pas. Onthou el is absoluut ’n beginner en is bereid om te leer.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 4, 2012 at 8:36pm

Hi Ria ek voel ook soos jy, ek het nog net gemik en druk sal graag van my fotos wil wys maar weet nie waar om af te laai nie.

 

Comment by Gerrie Lambrechts on May 4, 2012 at 5:41pm

Hallo Igno ek is totaal en nuut op hierdie program wat vir my baie interressant lyk. Ek kan nie sien waar ek my fotos aflaai nie. Moet ek op die Image icon kliek?

 

Comment by Juan Wernecke on April 2, 2012 at 12:51pm
Comment by Tillie Beaton on March 19, 2012 at 8:37pm

Lian, ek hou baie van jou foto van die perde en die herfsboom.  Ek wil nou nie vir myself as 'n eksperte uitgee nie, maar ek lewer maar kommentaar soos ek die laaste rukkie uit Fotomentors geleer het.  Jy kan dit dalk probeer, en kyk of dit vir jou werk.  Dit is in elk geval jou "storie" wat jy vertel met jou storie, maar ek dink jou foto het baie potensiaal. 

My enigste "probleem" met die foto is dat die boom (die gele) heeltemal in die middel van die foto is en dus elke keer my aandag na die middel toe trek en nie na die res van die foto nie.  Al hoekom ek dit oplet, is omdat ek 'n soorgelyke foto gehad het, en dat die kommentaar van Igno en Hennie was dat ek die foto miskien moet onverdeel omdat dit baie besig was.  Ek sou voorstel dat jy probeer om die foto te crop net langs die linkerkantste perd sodat die oranje boom op 'n derde val, en dan die laaste boom uitsny.  Die rede hoekom ek die laaste boom aan die regterkant sou uitsny, is omdat mens se oog heeltyd stop teen dit, omdat dit donkerder as die res is.  Laat weet my wat jy dink.

 

Comment by Lian van den Heever on March 16, 2012 at 7:47pm

 

Members (92)

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html