Information

Landskapfotografie

Kom deel gerus jou landskapfoto's in hierdie groep...

Members: 89
Latest Activity: Oct 13, 2016

Discussion Forum

Suide van Namibia trip Maart 2012

Started by Willem Kruger. Last reply by Christa Snyman Aug 14, 2013. 25 Replies

Nou ja, laat ek my maar in die landskap fotografie ook begewe. Ek en my vrou het vir twee weke in Maart 2012 in die Suide van Namibia rondgery, 'n workshop deur twee professionele fotograwe rakende…Continue

Foto's se grote

Started by Susan. Last reply by Hannelie Le Cornu Mar 24, 2012. 2 Replies

Hi julle, ek weet nie of is dit net my rekenaar nie, maar die foto's wat ek sien van almal op landskap se groep is almal "ingedruk".  Die foto kom nie heeltemal tot sy reg nie.IS DIT NET BY MY OF…Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Landskapfotografie to add comments!

Comment by Susan on February 8, 2012 at 11:31pm

Ek is nie heeltemal seker hoe ons die foto's hier moet oplaai nie. Die is maar net 'n toets. Het hierdie foto gister geneem en soos julle kan sien is die horison bietjie skeef, maar ek is met vakansie en het nie al die nodige toerusting by my nie.

Comment by Susan on February 8, 2012 at 11:30pm

 

Members (89)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html