Kan julle my asb raad gee oor 'n goeie makro lens vir Canon D70.  Wil net nie plaas verkoop om te kan bekostig nie!!;-))

Views: 76

Replies to This Discussion

ERIKA EK HET DIE SIGMA 105MM DAAR IS N CANON 100MM OOK, MAAR SIGMA IS BAIE GOEDKOPER. 

Dankie Jan! Sal bietjie gaan loer. Ja my wyehoek lens is ook sigma Canon net te duur!!

Erika, die beste wat jy kan koop is die Canon 100mm f2.8 met beeldstabilisering. Dit is 'n duur, maar uitstekendse lens. As jy hom nie kan bekostig nie kan jy kyk na 3de party lense soos die van Sigma ens. Ek ken hulle nie en kan dus nie kommentaar lewer nie. Soek vir 'reviews' oor hulle op die internet. Dikwels is die verskil in die gehalte van die foto's nie maklik merkbaar nie. Jy kry ook 'vergrootglase' (Diopters) wat jy voor aan gewone lense skroef, maar weereens ken ek hulle nie en weet nie hoe goed hulle werk nie. Hulle is goedkoop en kom in verskillende sterktes +1,+2,+3 en +4. Hulle sal waarskynlik jou goedkoopste opsie wees, maar jy sal bietjie moet oplees oor hulle.

Dankie Josef sal bietjie pryse uitvind en verder op die net kyk vir reviews.

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html