Ten einde te weet hoe om sommige van ons opdragte te benader, gaan ons vra dat julle gerus bietjie kom deel watter toerusting julle gebruik. Onthou gerus, die belangrikste toerusting vir enige fotograaf is ons oë en ons kreatiwiteit. Baie mense voel dat hulle toerusting dalk minderwaardig is en mag voel dat hulle nie graag wil deel nie. Onthou, ons kan jou beter bystaan in die proses as ons verstaan watter toerusting jy gebruik. Laat weet ons ook gerus watter sagteware jy gebruik (dalk gebruik jy geen sagteware nie) om jou foto's te verwerk. Dit gaan ons ook help om jou beter te kan help...

Deel gerus jou terugvoer in die Comments afdeling hieronder.

Views: 85

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html