Information

Nikon Gebruikers

Members: 54
Latest Activity: May 14

Discussion Forum

Nikon D90

Started by Jannie Labuschagne. Last reply by SJ Botha Apr 15. 4 Replies

Ek het vir my laas jaar die Nikon D90 gekoop. Ek vind nogal dat my fotos bietjie "koud" is "blou" Ek het laas naweek 'n skou by Tempe afgeneem van die weermag en besluit om bietjie met die white…Continue

Watter lense vir watter doel?

Started by Bertie Johan Theron. Last reply by Frank Swan Nov 2, 2012. 7 Replies

Hallo al die Nikon gebruikers. Ek het bietjie die pro's se raad nodig. Soos ons almal weet is goeie lense nie goedkoop nie. Ek wil begin spaar om vir my lense te koop, maar ek is baie bang dat ek…Continue

Raad met Speedlight Flash.

Started by Bertie Johan Theron Jul 11, 2012. 0 Replies

Hallo mede Nikon gebruikers. Ek het julle raad nodig asseblief. Ek wil vir my 'n Speedlight Flash koop. Soos ons almal seker weet is daar drie opsies nl die SB-700, SB-900 en SB910.Ek is nog baie dom…Continue

Hulp van die Pro's asseblief.

Started by Bertie Johan Theron. Last reply by Chris Jooste May 12, 2012. 8 Replies

Hallo julle.Ek plaas die foto om…Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Nikon Gebruikers to add comments!

Comment by Leon on March 31, 2013 at 4:38pm

Ek geniet die NIKON tydskrif baie en leer nogal baie daaruit,maar sukkel om die nuwe uitgawes te kry.In SA is die publikasie seker 2maande of later laat.Hoe kan mens dit meer betyds bekom?

 

Comment by Leon on March 31, 2013 at 4:32pm

My eerste foto ingestuur met V1 geneem.Ek besit nie'n flash vr die kamera omdat dit baie moeilik bekombaar is en moes dus die sluiterspoed maar baie stadig maak vir soveel moontlik lig vir die foto.

Comment by Leon on March 31, 2013 at 4:29pm

Comment by Leon on March 31, 2013 at 4:24pm

Hallo al julle Nikom mense. Het vir my die Nikon V1 "mirrorless" kamera gekoop want wou nie  die grote en gewig van die tradisionele DSLR kameras rond dra nie.Weet it is nie heeltemal op gelyke vot met die grotes nie, maar hoop ek kan deel met ander ook in die format om sodoende ook te leer.Ek al 'n paar sommer so in die sitkamer gesit en neem darem met die driepoot en leer maarnog.

Comment by Chris Bender on August 18, 2012 at 6:37am

Ek soek n Nikor Macro 1:1 105 f2.8 as iemand weet waar ek een kan kry laat weet asb .Die verskaffers uit voorraad

Comment by Chris Jooste on May 20, 2012 at 9:28pm

Vir al die mense met 'n Nikon wat oor iets soos 'n D800 droom maar die prys 'n nagmerrie is, sien ek daar kom 'n liggie in die tonnel. Ek hoor gerugte dat ons 'n goedkoper opsie in FX-formaat gaan kry in die vorm van 'n D600. Ek hoop die gerugte gaan waar word. Dit sal nog nie goedkoop wees nie, maar darem 'n bietjie bekostigbaarder.

Comment by Jannie Labuschagne on April 23, 2012 at 6:22pm

Hi al die Nikon gebruikers. Ek het 'n Sigma 120-400 f4.5-f5.6 en 'n Tamron 90mm Macro lens vir Nikon te koop as enige iemand belang stel.

Comment by Tillie Beaton on April 17, 2012 at 7:40pm

Dankie vir die inligting Bertie.  Dit is voorwaar goeie nuus.

 

Comment by Johan Nel on April 17, 2012 at 8:30am

Hi Bianca

Gaan soek gerus:

David Busch's Nikon D3000 Guide to Digital SLR Photography

en ook: Nikon D3000  van Jeff Revell

Comment by Johan Nel on April 17, 2012 at 8:01am

Hi Bianca

My voorstel - gaan kyk maar in boek winkels vir 'n boek spesifiek oor jou kamera of soos ek maar doen - bestel vir my 'n boek of twee van kalahari.com met my eBucks.! :-)

Jy kan ook artikels gaan op lees op http://digital-photography-school.com

 

Members (54)

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html