Geen terug voering met my vorige kommentaar oor die Nikon v1 en dis duidelik dat lede meer in die DSLR tipe kameras glo as is van die sogenaamde "mirrorless" kameras.

So toe koop ek ook 'n Nikon D32OO en is baie tevrede.Sal later fotos laai.Het nog steeds die V1 en sal nooit van hom ontslae raak nie.

Views: 63

Replies to This Discussion

Hi Leon

Ek is bevooreg om 'n paar NIKON kameras in my sak te kan dra en die V1 is een daarvan, hoewel die enigste nie-DSLR gebruik ek dit gereeld en ook vir video nou-en-dan, veral van 'n 3-poot af.  Die kwaliteit is puik veral in goeie lig waar jy nie 'n hoë ISO nodig het nie.  Hy sal maar in die sak bly, voel ook soos jy, geen nut om van hom ontslae te raak nie!

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html