Information

Soekhoek

Ruil, koop en verkoop van nuwe of tweedehandse fotografie toerusting toebehore bv kameras, lense, ligte, flitse kabels, backdrops, studio toerusting.

Members: 37
Latest Activity: Oct 13, 2016

Discussion Forum

This group does not have any discussions yet.

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Soekhoek to add comments!

Comment by Karien Booysen on March 3, 2016 at 1:26pm

Ek het 'n tweedehandse Nikon D3100 kamera met 'n nuwe Nikon 18-55mm DX (Kit Lens) wat ek wil verkoop.  Volledig met battery, battery laaier, en kamera sak.  Enige aanbod??

Comment by Leon on February 17, 2016 at 2:00pm

Het 'n Nikon 18-55mm(sonder stabiliseerde)lens met UV filter op  saam met 'n Kenko makro diopter stel(van Japan) te koop vir R1200-00. Is in 'n mint kondisie

Ook 'n Nikon 18-105mm(met stabiliseerder)lens vir R3500-00 in mint kondisie en baie min gebruik.

Comment by BennieD on February 6, 2015 at 11:03pm

Het iemand dalk `n Nikon F2 in `n goeie toestand.

Comment by Elna Geringer on April 5, 2014 at 1:33pm

Hi Gene dis : fotosneem@gmail.com

Comment by Gene on April 5, 2014 at 10:37am

Elna - PM jou epos adres na my toe , sal jou waarskynlik kan uithelp met 'n stuk sagteware .

Comment by Elna Geringer on April 5, 2014 at 4:54am

Hi aan al die lede,ek is op soek na n 2de handse Photoshop program - bedoelende as iemand dalk onlangs die nuutste program gekoop het en nog die ouer weergawe het - ek wil graag daarmee begin maar finansies laat my nie toe om n nuwe een te koop nie. Enige iemand wat kan help asb?

Comment by Gene on October 4, 2013 at 8:04pm

Kyk maar na ODP ( outdoorphoto ) se classifieds , ORMS , Kameraz , daar is heelwat plekke . Ek gebruik Sigma lense maar moet NIE die R 1500 DG Macro koop nie. Gaan vir die DG APO lense . DG APO OS is beter . PM my maar as jy meer wil weet.

Comment by Nadia Stoltz on October 4, 2013 at 3:40pm
Hallo almal. Ek wil graag by julle bietjie raad he... Ek is maar 'n beginner met die kamera en al sy toebehore en het gewonder of iemand my bietjie kan help. Ek het vir my 'n Nikon D5000 aangeskaf met 'n AF-S Nikkor 18-55mm 1:3,5-5.6G lens... Ek is baie lief vir landskappe en wild en aksie fotos, maar vind die lens bietjie frustrerend klein... Kan iemand vir my se wat 'n goeie keuse sal wees vir 'n groter lens en waar kan ek een opspoor wat redelik bekostigbaar is, al is dit dan 'n tweedehandse lens wat nog in 'n goeie toestand is?
Comment by Charles Whitehead on February 5, 2013 at 9:49am

Sam

Oorweeg gerus swart gordyn materiaal. Kyk net vir iets wat nie blink of iets blink in het nie, maw so matt afwerking. Ek het so iets al met groot sukses gebruik. Die groottes waarin gordyn materiaal kom is ook geskik vir backdrop stands

Comment by sam van vuuren on February 5, 2013 at 8:30am

Hi, Ek is opsiek na n swart backdrop, ek het die stand. Soek net die materiaal. Moeilik om te kry.

 

Members (37)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html