Information

Soekhoek

Ruil, koop en verkoop van nuwe of tweedehandse fotografie toerusting toebehore bv kameras, lense, ligte, flitse kabels, backdrops, studio toerusting.

Members: 37
Latest Activity: Oct 13, 2016

Discussion Forum

This group does not have any discussions yet.

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Soekhoek to add comments!

Comment by Johannes van der Westhuizen on October 7, 2012 at 7:44pm

Nikon AF-S 70-300mm f/4.5-5.6G IF-ED VR lens. Die lens is in 'n baie goeie toestand. Ek het opgradeer na 'n 70-200 lens en gaan nie meer die lens baie gebruik nie. Enige aanbiedinge?

Comment by Gene on October 2, 2012 at 8:36pm

Canon EOS 450D - kompleet om te gebruik met 18-55 IS lens , SD kaarte . Sigma 70-300 lens ook 'n opsie daarby saam. Toerusting in 10/10 toestand , moet maar laat gaan oor die sak te vol word om te dra. Stuur boodskap met jou tel of e-pos as jy regtig belangstel.

 

Members (37)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html