Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Die doel van hierdie groep is om te gesels oor troufotografie, idees te deel, en mekaar se foto's te help verbeter
Members: 51
Latest Activity: on Thursday
Started by Mara. Last reply by Mara Jan 31. 4 Replies 1 Like
Ek hoor graag van die experts hoe kan…Continue
Started by Mara. Last reply by Mara Jan 28. 3 Replies 0 Likes
ek hoor graag van julle !Continue
Comment
Comment by Fred Beck on Thursday Sien daar is verskeie mense wat belangstel om as hulp fotograaf vir `n profesionele fotograaf op te tree. Die realiteit is egter dat die mense nie werklik belang stel in so hulp nie,want more oormore is jy kompetisie vir hom deurdat jy reken jy weet nou genoeg (wat nooit so is nie) om op jou eie te gaan en sy prys te sny!
Beste is om maar om bereid te wees om ten minste vir so 10-15 troues te werk vir "dankie" by familie en vriende se kinders en sodoende `n portefeulje op te bou wat jy kan wys en dan eers oorweeg om by Spar of Pick & Pay se borde te begin adverteer en as dit suksesvol is dit op die internet te waag.
Comment by Edwin Hawthorn on May 7, 2013 at 12:05am
Comment by SJ Botha on May 2, 2013 at 5:01pm Ek sal ook as 2de fotograaf beskikbaar wees vir troues. Ek is in Parys gebaseer. Ons doen ook 'Photo-booths" in enige styl vir troues en ek druk fotos (regte fotos, nie inkjet tipe, teen tot 300 per uur) op die geleentheid vir verkope aan almal wat die troue bywoon. Enige fotograaf wat vir my besprekings bring, sal ek graag aan kommissie betaal. Ons verskaf ook lewendige en mobiele disko musiek vir troues.
Kontak epos: sxp@lantic.net

Comment by Rean3 Keuler-Nortje on April 24, 2013 at 2:01pm Kan iemand dalk help, die troufotografie kursus wat Igno aangebied het 2012, of dit dalk weer aangebied gaan word in 2013??

Comment by Hannelie Loubser on January 28, 2013 at 11:33am Goeie dag
Ek is beskikbaar as Back-up vir troues. Ek wil graag die ondervinding optel. Dankie
Comment by Ezette Du Toit on October 25, 2012 at 9:15am Hallo julle, ek het hulp nodig ek het nou onlangs begin trou fotos neem en trek darem al op my 3de troue, maar ek wil so graag bietjie agtergrond kry oor die term trou fotografie van die oomblik wat jy die klient sien vir die bespreking oor wat hulle soek tot die DVD met hulle fotos op ens. Ek het vrae oor goed soos wat sê jy vir hulle soos bv sê mens hoeveel fotos hulle gaan kry, en hoe lank dit gaan neem om klaar te kry en ook vrae oor die eind produk? wanneer is die fotos genoeg? moet mens alles gee? sulke tipe goed. Ek voel so bietjie in die donker alhoewel ek darem gelukkige kliente gehad het... ek wil net verbeter. Is daar dalk iemand wat kan raad gee of my kan verwys na plekke toe? :) baie dankie
Comment by Phillip Olivier on August 2, 2012 at 12:59pm
As jy ooit iemand nodig om jou te "back up" sal ek nie omgee nie, ek is in Bloem, studeer by die UV en probeer soveel foto's neem as wat ek kans kry. Ek het al voorheen troues afgeneem.
Groete
Comment by Antionette Athanassiades on July 18, 2012 at 1:33pm Hi Almal
Ek het 'n Canon 7D kamera en 'n Canon 50mm F1.4 lens onder andere.
Dankie!
Comment by Antionette Athanassiades on July 18, 2012 at 1:31pm Hi Almal
Ek het al 'n paar troues gedoen (familie en vriende) maar wil graag meer troues doen vir ekstra inkomste. Sal iemand belangstel dat ek 'n "back-up" kan wees vir hulle op troues? Ek het portefeulje van my fotos.
Eks in die Centurion-area en gee nie om om te "travel" nie.
Baie dankie, Antionette
Comment by Antheny Esterhuizen on July 16, 2012 at 8:42am Hi Cielie
As jy in Bloemfontein gebly het, sou jy saam met my gaan troues neem.
Groete
© 2013 Created by Igno van Niekerk.
You need to be a member of Troufotografie to add comments!