ek hoor graag van julle !

Views: 86

Replies to This Discussion

Ek hou van jou idee. Die tekstuur op die muur werk hier goed.

Wees net versigtig vir jou flash se skaduwee agter die bruidegom. Gebruik gerus hier 'n softbox vir jou flash om die lig te versag of haal die flash van die kamera af. Sien my blog hieroor vir meer inligting.

Ek weet nie of dit jou bedoeling was nie, maar die bruid lyk effens uit fokus terwyl sy die belangrikste persoon is hier. Wees ook versigtig vir afsny van ledemate soos die bruidegom se linkervoet

Groete

Charles Whitehead said:

DankieCharles ek waardeer jou opinie ongelooflik baiem ek neem met die Sony Cybershot dit het n fixed lens kan ek iets oor die flash gooi, baie dankie v jou tyd, groete!

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html