More Julle, ek wil graag weet, ek is 'n trou fotograaf.  Ek werk nie baie tegnies nie, meer op gevoel en moenie lag nie, ek weet nie regtig wat ek nodig het nie! haha  Ek wil graag uitvind, ek het 'n Sony Alpha 350 gekoop en werk gewoonlik met 'n F2.8 (500 tot 700mm ek dink!) Lens.  Die f2.8 is ek dood seker van.  Ek wil graag 'n lens koop wat bietjie meer beweeglik is, nie so lank en swaar nie, maar een wat my nogsteeds dieselfde kwaliteit fotos kan gee.  Het enige iemand vir my raad???  Baie dankie solank! Groete Marinda

Views: 57

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html