Hi almal,

 

Is 'n Nikon D3000 met 18-55mm en 55-200mm lense goed genoeg om meer trou foto's te neem?

Views: 85

Replies to This Discussion

Hi

 

Ek het nog nie baie met die D3000 gespee nie, maar het onlangs 3 troues afgeneem met 'n D3100 en 'n 18-105mm lens. Dit is 'n meer veelsydige en skerper lens en jy gaan nie nodig hê om lense te ruil nie - dis noggals belangrik, want dit vat tyd en jy kan dalk 'n belangrike shot mis.

Maar dis nie slegte lense nie. As jou beligting reg is behoort die fotos skerp genoeg te wees.

Net 'n voorstel, as jy besluit om met die 2 lense te neem vat dan 2 kameras of iemand saam wat help afneem.

Vir die kamera, maak net seker jy het 'n extra battery of 2 wat vol gelaai is en genoeg memory. 

Wat ek met die D3100 gevind het is hoe meer "profesioneel" jy gaan hoe meer limit die kamera jou. Lense, kwaliteit en spoed gewys...

 

Maar as jy nie waag nie sal jy nooit weet nie. Onthou dis nie die kamera wat die fotograag maak nie ;) 

 

Hoop dit help so bietjie.

 

 

Baie baie dankie vir die raad!

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html