Information

Troufotografie

Die doel van hierdie groep is om te gesels oor troufotografie, idees te deel, en mekaar se foto's te help verbeter

Members: 64
Latest Activity: Jan 5

Discussion Forum

MARA THEUNISSEN

Started by Mara. Last reply by Fred Beck May 15, 2013. 3 Replies

Continue

TROU FOTOS

Started by Mara. Last reply by Mara Jan 31, 2013. 4 Replies

Ek hoor graag van die experts hoe kan…Continue

EDWARD EN CHANTELLE - NELSPRUIT

Started by Mara. Last reply by Mara Jan 28, 2013. 3 Replies

ek hoor graag van julle !Continue

EDWARD EN CHANTELLE - NELSPRUIT

Started by Mara Jan 28, 2013. 0 Replies

ek hoor graag van julle !Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Troufotografie to add comments!

Comment by Edwin Hawthorn on May 26, 2013 at 8:46pm

Nicolene, probeer ook daardie ou Presidentswoning. Kan egter nie meer die regte naam onthou nie. Jammer>

Comment by Nicolene Smith Fourie on May 26, 2013 at 7:55pm

Hi dankie edwin, ek het al daar geneem. Dit is mooi, het jy nog enige voorstelle?

Comment by Edwin Hawthorn on May 26, 2013 at 7:47pm

Hi Nicolene, defnitief die Botaniese Tuine in Bloem. Ek love die omgewing...

Comment by Nicolene Smith Fourie on May 26, 2013 at 7:23pm

Hi julle,

Wonder of julle my kan help ek neem troues af sommer net vriende en famielie wat dit nie kan bekostig nie. Het julle vir my enige idees van waar ek die foto's kan neem. Ek is in Bloemfontein het geen idee van plekke waar ek kan gaan neem nie.

Comment by Francien C-Photography on May 24, 2013 at 10:37am

Sam wat was jou f stop gewees?Hoe hoer die f stop hoe meer is in fokus as ek reg is.Sal graag Hennie of Igno se komentaar wou hoor op jou vraag?

Comment by sam van vuuren on May 24, 2013 at 8:43am

Ek het n vragie vir julle. In hierdie geval, hoe neem n mens die foto beter dat die bruid nie so geblur word nie??

Comment by Fred Beck on May 24, 2013 at 7:29am

Ons seun het 7 weke gelede ge-trou, R12000 vir fotograaf, sy onkoste. Wag nog steeds vir die fotos.

Omdat sy "kuns" en nie fotos neem mag jy nie neem waar sy neem nie en  kon darem `n paar fotos neem/steel waar by nie by was nie.

Francien, moet saamstem dat alle bruide  pragtig is op hul troudag, ongelukkig is alle fotos van bruide nie is ongelukkig nie pragtig nie!

Comment by Francien C-Photography on May 23, 2013 at 3:14pm

Ek sou ook graag meer fotos hier wil sien met besprekings daarby.Om naam te maak as trou fotograaf is nie maklik nie,veral nie in klein plekkies soos waar ek woon nie. Fred dit wat jy se van hulp  fotograaf is baie waar.Ek het het fotos geneem by n famile lid se troue en ek was nie in die fotograaf se pad nie ma nog steeds was sy nie vriendelik nie, miskien het sy bedreig gevoel.Ek dink die mense wat wel al troues gedoen het is dalk skrikkerig om fotos opte laai? Ek is want ek het n lelike stel afgetrap met n profesionele fotograaf wat uiters onsmaaklike komentaar op n foto van my gelewer het en persoonlik geraak net omdat ek bereid was om vir" goedkoper" te werk omdat die bruid nie eens n begroting gehad het nie.My sieining is dat enige bruid geregtig is op mooi fotos .Is ek verkeerd? Doen ek die mark skade aan? julle komentaar ?

Comment by Albert on May 22, 2013 at 9:47am

Comment by Albert on May 22, 2013 at 9:42am

 

Members (64)

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html