Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Die doel van hierdie groep is om te gesels oor troufotografie, idees te deel, en mekaar se foto's te help verbeter
Members: 66
Latest Activity: Aug 16, 2018
Started by Mara. Last reply by Mara Jan 31, 2013. 4 Replies 1 Like
Ek hoor graag van die experts hoe kan…Continue
Started by Mara. Last reply by Mara Jan 28, 2013. 3 Replies 0 Likes
ek hoor graag van julle !Continue
Started by Mara Jan 28, 2013. 0 Replies 0 Likes
ek hoor graag van julle !Continue
Comment
Edwin dankie vir plasing, op die manier kom daar dalk bietjie lewe in die groep!
Nou toe dan Fred, ek laai 'n paar op....
Ons kopiereg wetgewing bepaal dat die eiendomsreg van `n foto behoort aan die persoon of instansie wat daarvoor betaal.
Ook goed om daarvan bewus te wees dat jy jou kopiereg op `n foto verloor as jy aan bv. BEELD, WEG, GETAWAY of ander tydskrifte en koerante se kompetisies deelneem. Nie altyd op die inskrywingsvorm uitgespel, maar op die webwerf se voorwaarde.
Selfde met Facebook, hulle kan doen wat hulle wil!
Die is nou `n groep waar bitter min lede die vrymoedigheid of guts het om hul fotos te wys, maar hulle wil troues afneem!
Mens moet tog jul fotos aan potensiele paartjies wys om jou produk te adverteer!
Sien daar is verskeie mense wat belangstel om as hulp fotograaf vir `n profesionele fotograaf op te tree. Die realiteit is egter dat die mense nie werklik belang stel in so hulp nie,want more oormore is jy kompetisie vir hom deurdat jy reken jy weet nou genoeg (wat nooit so is nie) om op jou eie te gaan en sy prys te sny!
Beste is om maar om bereid te wees om ten minste vir so 10-15 troues te werk vir "dankie" by familie en vriende se kinders en sodoende `n portefeulje op te bou wat jy kan wys en dan eers oorweeg om by Spar of Pick & Pay se borde te begin adverteer en as dit suksesvol is dit op die internet te waag.
Ek sal ook as 2de fotograaf beskikbaar wees vir troues. Ek is in Parys gebaseer. Ons doen ook 'Photo-booths" in enige styl vir troues en ek druk fotos (regte fotos, nie inkjet tipe, teen tot 300 per uur) op die geleentheid vir verkope aan almal wat die troue bywoon. Enige fotograaf wat vir my besprekings bring, sal ek graag aan kommissie betaal. Ons verskaf ook lewendige en mobiele disko musiek vir troues.
Kontak epos: sxp@lantic.net
Kan iemand dalk help, die troufotografie kursus wat Igno aangebied het 2012, of dit dalk weer aangebied gaan word in 2013??
Goeie dag
Ek is beskikbaar as Back-up vir troues. Ek wil graag die ondervinding optel. Dankie
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Troufotografie to add comments!