Information

VOëLS

Members: 18
Latest Activity: Mar 26

more almal.. deel sodat meegedeel ook  kan word... my filosofie

ek is deifnitief nie in die liga waar jy met baie duur professionele toerusting kan omgaan nie..

was nie baie tevrede met die fokus en skerpte van my foto's nie... soek toe op die internet om hulp..

kry daar baie programmatuur waarmee jy jou kamera en lens bymekaar kan laat "pas" tov fokussering..

die foto van die arend opgelaai is na die instelling van lens op kamera..

dus vriende... soek rond en kyk wat daar beskikbaar is... 

o ja... hierdie foto is geneem met 'n 18-270 mm tamronlens op 'n canon 7d..

en ek is nou baie tevrede met die kombinasie

s/s 1/2000;   aperture mode  f 6.3;     iso 640;    focal l  130mm

grootnees tot volgende keer

Discussion Forum

voels

Started by hennie viljoen Jul 26, 2012. 0 Replies

hallo jannie... ek vind die afneem van voels baie moeilik... nie as hulle staties is nie, maar wel in vlug.. ek probeer aanmekaar om hulle mooi gefokus te kry... die groter voels slaag ek op 'n…Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of VOëLS to add comments!

Comment by Lian van den Heever on March 26, 2013 at 10:38am

Comment by Bertie Johan Theron on March 15, 2013 at 6:33pm

Comment by Kosie Smith on January 22, 2013 at 10:03am

Comment by Lian van den Heever on October 26, 2012 at 12:31pm

Comment by Lian van den Heever on October 24, 2012 at 12:15pm

Comment by hennie viljoen on October 17, 2012 at 8:03am

baie mooi... brei so 'n bietjie meer uit tov die foto bv waar wanneer  en toerusting..groetnis

Comment by Lian van den Heever on October 16, 2012 at 6:55pm

Comment by hennie viljoen on October 15, 2012 at 3:09pm

hallo vrinne..... onnodigheid soos werk en sulke onbelangrikhede wat met 'n edelheid soos fotografie moet inmeng!... maak die lewe darem ongemaklik..

 

Ek het verskillende metodes probeer on klein voëltjies in vlug skerp afgeneem te kry..

dit is d%#$#%$m!!  moeilik!!

lyk my die volgende is baie belangrik:

1   ken jou spesie

2   as jy voorsit... bestudeer die vlugpatrone... roetes in- en uit

3   hou hulle baie goed dop sodat jy kan leer wat die liggaamstaal is voordat hulle vlieg

4   gaan koop'n buisie "soeperghloe" en plak die kamera regoor jou oog vas...

5   want Murphy sê hulle vlieg as jy die kamera laat sak...en dit is so

6    hier is fokus en spoed baie belangrik  (en spoed word gesien tesame met lensopening en iso-verstelling

7    tov spoed en fokus vir 'n skerp foto.... lees weer punt 2:  probeer prefokus  en kyk of jy die foto " gevang" kry..

 

8    hou aan..en hou aan..en hou aan..en hou aan..en hou aan..en hou aan..en hou aan.. ens..  ens, todat jy sukses begin proe..

 

dis maar moeilik... maar baie aangenaam en vervullend..

vir eers genoeg... 

 

laat kom met julle bydrae en wenke..

 

groete

 

 ouhenniekie

 

Comment by hennie viljoen on September 17, 2012 at 1:37pm

Dankie Lian... ek het 'n 2x omsetter... maar ek dink nie hy is so goed nie... te sensitief... ek bewe ook te veel, ek wil die 1.4 aanskaf want ek het ook 'n 100-400mm ... dankie vir die terugvoer.. groete  h

Comment by Lian van den Heever on September 16, 2012 at 7:18pm

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html