hallo jannie... ek vind die afneem van voels baie moeilik... nie as hulle staties is nie, maar wel in vlug.. ek probeer aanmekaar om hulle mooi gefokus te kry... die groter voels slaag ek op 'n manier mee... maar die kleiner soorte is net te vinnig..

ek probeer "pre-fokus" ipv auto-fokus

hoë iso  vir hoë sluiterspoed

groot lensopening vir vlak dof

dan kleiner lensopening vir groter dof

ek vind dat ek maar die meeste foto's uitvee, en dan weer probeer, maar goeie foto's is maar SKAARS..

enige insette?  dankie vir jou belangstelling   

groete 

hennie

Views: 114

Replies to This Discussion

Hennie Ek het ook daai probleem so ek gaan die kommentare maar dophou op jou vraag. Wil sommer by jou hoor of jy darem 'n redelike telefoto lens of goeie "lang" lens het. Ek vind ook voëls wat vlieg dêm moelik op skerp af te neem.

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html