ja... dit is 'n baie wonderlike stukkie tegnologie....as dit reg gebruik word... as jy 'n te klein area groot wil maak, dan begin die beeldstippels blokkies vorm... geraas word geweldig meer, en ein… View »
Hallo julle...
By voëlfotografie.....wees wakker... baie wakker....
en goeie toerusting is baie belangrik...en die belangrikste hiervan...
geduld en deursettingsverm☺ë !!!!
Om te wag ...… View »
HALLO ALMAL... KOM ONS NEEM DEEL AAN FOTO'S VAN VOËLS..
AKSIEFOTO'S, INTERRESSANTE FOTO'S, STATIESE FOTO'S...
ALLES TOV VOËLS..
BESKRYF EN LEWER KOMMENTAAR... DRA BY EN GENIET..
KLASSIFISE… View »