voor arend gekrop is

ja... dit is 'n baie wonderlike stukkie tegnologie....as dit reg gebruik word... as jy 'n te klein area groot wil maak, dan begin die beeldstippels blokkies vorm... geraas word geweldig meer, en eintlik is dat van nul en gener waarde..

so... dis beter om die foto van die begin af reg te neem, en dan met die crop-funksie aan die kant te maak

mooiste vir julle
cheers..vir eers

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html