wees wakker...

Hallo julle...

By voëlfotografie.....wees wakker... baie wakker....

en goeie toerusting is baie belangrik...en die belangrikste hiervan...

geduld en deursettingsverm☺ë !!!!   

Om te wag ... en te bly korrel... en korrel en skiet.. selfs al lyk dit of jou onderwerp/voorwerp weggaan...

Ek het hierdie neushoringvoël.. of soos ons hulle sommer noem... kokok... lank dopgehou... hy het net bly sit en rondkyk... en rondkyk... en rondkyk... 

en ewe skielik vlieg hy weg !!!  (foto's 1 en 2..)

Ek laat sak die kamera... vieserig... baie tyd gemors... en voor my oë vang hy sy prooi in vlug..

Sou ek hom bly volg het... het ek iets unieks vasgelê... moenie sommer die kamera laat sak nie..

Hy kom terug met sy prooi, en vlieg onder die bos in vanwaar hy sy aanval geloods het... (foto 3) 

...en ek ry weg...sonder my "prooi"

groetnis tot later ..

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html