Information

VOëLS

Members: 46
Latest Activity: Oct 25, 2016

more almal.. deel sodat meegedeel ook  kan word... my filosofie

ek is deifnitief nie in die liga waar jy met baie duur professionele toerusting kan omgaan nie..

was nie baie tevrede met die fokus en skerpte van my foto's nie... soek toe op die internet om hulp..

kry daar baie programmatuur waarmee jy jou kamera en lens bymekaar kan laat "pas" tov fokussering..

die foto van die arend opgelaai is na die instelling van lens op kamera..

dus vriende... soek rond en kyk wat daar beskikbaar is... 

o ja... hierdie foto is geneem met 'n 18-270 mm tamronlens op 'n canon 7d..

en ek is nou baie tevrede met die kombinasie

s/s 1/2000;   aperture mode  f 6.3;     iso 640;    focal l  130mm

grootnees tot volgende keer

Discussion Forum

Slanghals voël

Started by Leon. Last reply by Elsa van Eck Mar 7, 2016. 1 Reply

Continue

Tags: 10mp-Nikon, 1V1, krop-slegs, meer, nie

voels

Started by hennie viljoen. Last reply by Leon Mar 7, 2016. 1 Reply

hallo jannie... ek vind die afneem van voels baie moeilik... nie as hulle staties is nie, maar wel in vlug.. ek probeer aanmekaar om hulle mooi gefokus te kry... die groter voels slaag ek op 'n…Continue

kyk mooi

Started by hennie viljoen Sep 2, 2013. 0 Replies

Hallo vrinne...  die winter is nou amptelik iets van die verlede... die somer is gewoonlik mooi en groen en... maar ai... ek is 'n wintermens... Afrika is op sy mooiste vir my as die gras geel is, en…Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of VOëLS to add comments!

Comment by Pieter on June 15, 2016 at 6:40pm

Comment by Lian van den Heever on November 21, 2015 at 7:14pm

Comment by Petrus on November 19, 2015 at 3:12pm

Comment by Carl J E du Toit on April 14, 2015 at 10:27pm

Elsa, ja nou gooi jy die appelkar heel om. Sal ook na hom gaan kyk.

Comment by Elsa van Eck on April 14, 2015 at 10:17pm

Carl, het weer in my Roofvoelboek gekyk. Dit kan ook 'n Rooiborsjakkals voel wees, maar die jonge, die foto pas meer by hom

Comment by Carl J E du Toit on April 14, 2015 at 10:06pm

Comment by Carl J E du Toit on April 14, 2015 at 10:02pm

Dankie Elsa, al wat my laat twyfel is die kleur van die stert vere se onderkant.  

Comment by Elsa van Eck on April 14, 2015 at 9:13pm

Kuifkopvisvanger by Pilanesberg afgeneem

Comment by Elsa van Eck on April 14, 2015 at 9:11pm

Bontvisvanger in Pilanesberg afgeneem

Comment by Elsa van Eck on April 14, 2015 at 9:06pm

Carl, is die Bruinjakkalsvoel, die Langbeen is ligter in kleur

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html