Information

VOëLS

Members: 46
Latest Activity: Oct 25, 2016

more almal.. deel sodat meegedeel ook  kan word... my filosofie

ek is deifnitief nie in die liga waar jy met baie duur professionele toerusting kan omgaan nie..

was nie baie tevrede met die fokus en skerpte van my foto's nie... soek toe op die internet om hulp..

kry daar baie programmatuur waarmee jy jou kamera en lens bymekaar kan laat "pas" tov fokussering..

die foto van die arend opgelaai is na die instelling van lens op kamera..

dus vriende... soek rond en kyk wat daar beskikbaar is... 

o ja... hierdie foto is geneem met 'n 18-270 mm tamronlens op 'n canon 7d..

en ek is nou baie tevrede met die kombinasie

s/s 1/2000;   aperture mode  f 6.3;     iso 640;    focal l  130mm

grootnees tot volgende keer

Discussion Forum

Slanghals voël

Started by Leon. Last reply by Elsa van Eck Mar 7, 2016. 1 Reply

Continue

Tags: 10mp-Nikon, 1V1, krop-slegs, meer, nie

voels

Started by hennie viljoen. Last reply by Leon Mar 7, 2016. 1 Reply

hallo jannie... ek vind die afneem van voels baie moeilik... nie as hulle staties is nie, maar wel in vlug.. ek probeer aanmekaar om hulle mooi gefokus te kry... die groter voels slaag ek op 'n…Continue

kyk mooi

Started by hennie viljoen Sep 2, 2013. 0 Replies

Hallo vrinne...  die winter is nou amptelik iets van die verlede... die somer is gewoonlik mooi en groen en... maar ai... ek is 'n wintermens... Afrika is op sy mooiste vir my as die gras geel is, en…Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of VOëLS to add comments!

Comment by Carl J E du Toit on April 13, 2015 at 9:59pm

RF.JPG

Hallo Groep,

My eerste plasing is eintlik 'n vraag.  Is die voël op RF.jpg 'n Bruin Jakkalsvoël,  Buteo Vulpinus of 'n Langbeen jakkalsvoël,  Buteo Rufinus.  Het hom tussen Douglas en Kimberley afgeneem

Comment by Elsa van Eck on March 2, 2015 at 10:19am

Gewone Spekvreter afgeneem by Ezemvelo

Comment by Elsa van Eck on March 2, 2015 at 10:19am

Comment by Deon on February 25, 2015 at 8:29am

Help asb. Hoe plaas en fotos op dier groep?

Comment by Lian van den Heever on January 29, 2015 at 6:29pm

Comment by Elna Geringer on June 10, 2014 at 6:45pm

Lian,ek is mal mal mal oor jou foto van die geveerde vriende........VWD

Comment by Lian van den Heever on June 9, 2014 at 7:21pm

Comment by Lian van den Heever on June 9, 2014 at 5:58pm

Comment by Lian van den Heever on June 9, 2014 at 5:57pm

Comment by Elna Geringer on June 7, 2014 at 9:52am

Mooi een Willie

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html