Information

VOëLS

Members: 46
Latest Activity: Oct 25, 2016

more almal.. deel sodat meegedeel ook  kan word... my filosofie

ek is deifnitief nie in die liga waar jy met baie duur professionele toerusting kan omgaan nie..

was nie baie tevrede met die fokus en skerpte van my foto's nie... soek toe op die internet om hulp..

kry daar baie programmatuur waarmee jy jou kamera en lens bymekaar kan laat "pas" tov fokussering..

die foto van die arend opgelaai is na die instelling van lens op kamera..

dus vriende... soek rond en kyk wat daar beskikbaar is... 

o ja... hierdie foto is geneem met 'n 18-270 mm tamronlens op 'n canon 7d..

en ek is nou baie tevrede met die kombinasie

s/s 1/2000;   aperture mode  f 6.3;     iso 640;    focal l  130mm

grootnees tot volgende keer

Discussion Forum

Slanghals voël

Started by Leon. Last reply by Elsa van Eck Mar 7, 2016. 1 Reply

Continue

Tags: 10mp-Nikon, 1V1, krop-slegs, meer, nie

voels

Started by hennie viljoen. Last reply by Leon Mar 7, 2016. 1 Reply

hallo jannie... ek vind die afneem van voels baie moeilik... nie as hulle staties is nie, maar wel in vlug.. ek probeer aanmekaar om hulle mooi gefokus te kry... die groter voels slaag ek op 'n…Continue

kyk mooi

Started by hennie viljoen Sep 2, 2013. 0 Replies

Hallo vrinne...  die winter is nou amptelik iets van die verlede... die somer is gewoonlik mooi en groen en... maar ai... ek is 'n wintermens... Afrika is op sy mooiste vir my as die gras geel is, en…Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of VOëLS to add comments!

Comment by hennie viljoen on August 22, 2012 at 3:16pm

HALLO JULLE... WEER SO 'N IETSIE..

hoeveel keer kom 'n unieke foto oor jou pad... voor die sluiter... ??? nie elke keer nie..

dan moet ons seker maak dat alles reg ingestel was.. want ons gaan 'n puik foto neem...

en dan neem ons ook 'n uitsonderlike foto !

ons sit die kamers neer en beweeg aan.. hier is nog 'n besoderse geleentheid... die kamera was reggestel gewees... (ons skiet nie op "auto" nie).. en haastig neem ons weer 'n foto.

dan kyk ons wat ons afgeneem het en is uiters teleurgesteld...

want die verstellings is uit...  CANON... KAN JULLE ASB NIE SOOS SOMMIGE ANDER FABRIKATE OOK 'N SLUITMEGANISME AANBRING OM DIE VERSTELKNOP TE HOU SOOS GESTEL NIE?

DAAROM KAN EK NIKS MET HIERDIE FOTO DOEN NIE..

CHECK DIE VERSTELLINGS... GEREELD terwyl ons so saamkliek

groetnis

h

 

Comment by Gerhard Oosthuizen on August 8, 2012 at 10:20am

Raai wat is ek?

Comment by Kobus van Aarde on August 6, 2012 at 9:31pm

Dankie Hennie, ek gaan daar loer en sal jou laat weet hoe dit gaan !!

Groetnis

Comment by hennie viljoen on August 6, 2012 at 1:14pm

hallo vrinde:

INZOEM.. INZOOM.. ZOOM IN.. hoe ook al om... wat 'n wonderlike stukkie tegnologie om te benut... maar wees bewus van  van die slaggat:

gulsigheid... wat wil jy afneem...?  neem dan af wat jy wil afneem... moenie gulsig raak soos ek wat elke stukkie veerkonstruksie ook wou afneem nie..

 

ek het geen ruimte vir beweging gelaat en 'n pragtige foto gemis.. en sit nou met 'n arend met halwe vlerke... groetnis 

Comment by hennie viljoen on August 6, 2012 at 1:09pm

Comment by hennie viljoen on August 4, 2012 at 10:03pm

Hallo adriaan…. Kobus…. Welkom…   hieronder is die link

 

http://www.reikan.co.uk/focal/

 

baie breedvoerige verduideliking..

 

lees sorgvuldig deur… ek is baie tevrede met die resultaat..

 

groetnis

 

h

Comment by Johan van Zyl on July 29, 2012 at 3:13pm

Inligting oor die Maraboo's

Nikon D7000

Sigma 120-300mm F2.8

SS - 1/2500

F waarde - 7.1

ISO - 800

Focal length 300mm

Comment by hennie viljoen on July 29, 2012 at 2:34pm

pragtig  johan.. verskaf ook so 'n bietjie meer agtergrond oor die foto.. groetnis  h

Comment by Johan van Zyl on July 29, 2012 at 10:51am

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html