Goeie dag 

Ek het so pas lid geword van foto skool sal graag in julle tema groep wil aan sluit,

As dit moontlik is. 

Dankie

Antoinette

Views: 62

Replies to This Discussion

Hi Antoinette, ons temagroep is dormant, maar jy kan net regs op die hoofblad onder die Verjaarsdae kyk by FORUM, daar verskyn die tema's. Dit geld ook net een foto per dag soos normale plasings vir elke dag. Dit word tweeweekliks geplaas en jy kan soveel plaas soos jy wil in die 2 weke. Dit sal lekker wees as jy deelneem, want dit verbreed jou kennis van baie genre's. Jy is ook welkom om jou idees daar te plaas.

my tema foto vir die week . hoop dit is reg.

Attachments:

Asseblief hoe en waar laai ek hier die weeklikse tema foto.

Dankie.

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html