Information

Weeklikse temafoto's

Laai gerus hier julle weeklikse temafoto's

Members: 79
Latest Activity: Nov 30

Discussion Forum

Nuwe lid wat deel wil word?

Started by Antoinette. Last reply by Antoinette Jan 21, 2016. 3 Replies

Goeie dag Ek het so pas lid geword van foto skool sal graag in julle tema groep wil aan sluit,As dit moontlik is. DankieAntoinetteContinue

week tema vuur torings

Started by Pieter Steyn Apr 12, 2014. 0 Replies

Anita myne het flop uit…Continue

Diere

Started by Anita du Toit. Last reply by Pieter Steyn Feb 6, 2014. 1 Reply

Continue

tema diere

Started by Pieter Steyn Feb 5, 2014. 0 Replies

Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Weeklikse temafoto's to add comments!

Comment by Leandré on November 30, 2017 at 6:47pm

Hallo julle ek is ook nuut hier op fotoskool en sukkel nog bietjie met al die aspekte van hoe die blad werk. Waar sit mens die tema fotos ens. Die groepe lyk nie baie aktief nie?

Comment by Susan-Katryn Janse van Rensburg on June 9, 2016 at 3:23pm

Middag almal, Ek is ook redelik nuut.. en wil ook graag deel in die tema groep. Ek het toevallig netnou 'n rooi blom gesien wat gelaai is as teme foto van iemand anders so ek neem aan die tema vir die week is ROOI? As iemand net kan bevestig sal dit al baie help. 
Baie dankie. 

Comment by Antoinette on January 21, 2016 at 1:58pm

waar gaan ek om my weeklikse tema foto te laai

Comment by Dirk Koekemoer on August 31, 2015 at 7:41pm

Hoe weet ek wat die tema vir die week is?

Comment by LIZELLE THOMSON on June 18, 2014 at 12:22pm

wat is die tema vir hierdie week?

Comment by Anita du Toit on February 7, 2014 at 2:49pm

Jy het  mooi  beligting van voor gekry, het jy die flits aangehad? Pragtige detail op die vere, mooi Piet

Comment by Piet Nel on February 7, 2014 at 2:27pm

My plaas haan in direkte sonlig geneem... 

Comment by Liz on January 1, 2014 at 5:11pm

Demmit, sit nou mooi in 'n ry en wag jul beurt af vir die "luisvang"! Sou sweer julle is bobbejane soos julle aangaan.

Comment by SJ Botha on December 12, 2013 at 8:01pm

Weeklikse tema: Water

Jetty in die see by Swakopmund.

Comment by BAREND ROSSOUW on December 9, 2013 at 8:16am

Baie mooi foto

 

Members (79)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html