Information

Wildsfotografie

Kom deel gerus jou wildlewe fotografie in hierdie groep...

Members: 77
Latest Activity: Feb 9

Discussion Forum

Kritiek & Opinie Paleis (KOP)

Started by Willem Kruger. Last reply by Willem Kruger Mar 7, 2013. 29 Replies

Na aanleiding van 'n discussion blog op die hoof bladsy van Fotoskool, het ek gedink om hierdie discussion te begin vir die ernstige wildsfotograwe (wie is nie - dit is tog hoekom ons op Fotoskool…Continue

Nie maklik daar bo

Started by Frank Swan. Last reply by Willem Kruger Nov 3, 2012. 1 Reply

D7000  sigma 50-500   geneem teen 240mm auto iso 560  1/2500s  f6.3 OEV auto1,0,0Wat kan ek doen om dit beter te kry .…Continue

Natuur fotos en agtergrond

Started by Willem Kruger. Last reply by Willem Kruger Oct 31, 2012. 7 Replies

Elizma het 'n interesstant vraag gevra na aanleiding van my vraag/comment op Stephen se Bokmakierie foto. Wat kan gedoen word aan die agtergrond van wildsfoto? 1. Konsentreer op die agtergrond. In…Continue

Fotos in "pose-mode"

Started by Trudie Basson May 30, 2012. 0 Replies

Hallo julle, ek gaan oor n paar weke bietjie fotos neem by die Cheetah experience plaas en soek raad van wat sal die beste fotos wees om op te fokus om te neem. Daar sal sekerlik nie aksiefotos wees…Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Wildsfotografie to add comments!

Comment by Petro on August 31, 2016 at 10:38pm

Comment by Magda vd Merwe on May 14, 2015 at 8:32pm

Hi Almal, ek het al gewonder waar kan ek my foto's van wild plaas, so bly ek het julle ontdek. Maar nou sien ek 2014 is laas n foto geplaas, kan ek maar een plaas en enige kommentaar is welkom.

Comment by Lian van den Heever on April 13, 2014 at 8:10pm

Comment by Willem Kruger on February 4, 2014 at 4:52am

Ek het net gisteraand die eerste deel van my trip report na die Kruger wildtuin op my blog gepos: http://willemkruger.wordpress.com/2014/02/03/trip-report-kruger-nat...

Comment by Willem Kruger on January 12, 2014 at 2:22pm

Ek het nounet week 2 van "Willem's Weekly Bird Photography blog" op my blog gepos: http://willemkruger.wordpress.com/2014/01/12/willems-weekly-bird-ph...

Comment by Willem Kruger on January 8, 2014 at 4:52am

Ek het gister begin met 'n series (weekliks) van voël fotos op my blog - vir diegene wat belangstel: http://willemkruger.wordpress.com/2014/01/07/willems-weekly-bird-ph... 

Comment by Willem Kruger on July 8, 2013 at 10:26pm

Het nou-net 'n trip report op my blog geplaas rakende my laaste trip na Mokala nasionale park: http://willemkruger.wordpress.com/2013/07/08/trip-report-mokala-nat...

Met fotos soos hierdie:

Geniet die rit!

Comment by SJ Botha on April 24, 2013 at 9:12pm

Terloops, die ou staan op sy kniegies...

Comment by Willem Kruger on April 16, 2013 at 9:01pm

Hi SJ, ek stem saam met jou. 'n Mens kan nie die son beheer nie. Ook gebeur dinge so vining in wildsfotografie dat jy gaan beheer het nie. Maar onthou dat jy wel die exposure van jou fotomet jou kamera settings met die neem van die foto en Photoshop na tyd kan beheer. Thanks for posting - altyd vir my lekker om na ander mense se wildsfotos te kyk.

Comment by SJ Botha on April 16, 2013 at 8:38pm

Dankie Willem..sou ook graag meer lig op sy gesig wou he, maar ons het mos nie beheer oor de son of die vark se posisie nie. Sal jou raad volg en daai bakkies bietjie help verlig. Die takkies moes ek ook maar mee saamleef.

 

Members (77)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html