Aangesien ek in die jare 70 fotografie as vak op skool gehad het, wil ek graag almal se mening he oor wat vir hulle belangrik is! Ek sal maar van my foto’s as voorbeeld gebruik... verskoon maar.

Die foto is nie ge-edit nie... maar daar is nie genoeg plek vir die voete nie ... wat in die gras moet wees.

  1. Reg of verkeerd?
  2. Wat is jou gevoel?
  3. groete
  4. Issi

Views: 76

Replies to This Discussion

Issie volgens my as dit nie deel is van die storie wat jy wil vertel nie , dan kan jy dit weglaat, maar soos in hierdie geval is dit deel van die storie en gaan 'n halwe bok maar snaaks lyk

Hi Issi - my opinie is dat jy genoeg van die gras in jou foto moet sit sodat dit nie lyk of jy die voete afgesny het nie. Jy foto lyk vir my reg - dit sou vir my verkeerd gewees het om net 'n klein stukkie gras onder die bok gelos het. Dan sou dit gelyk het of sy voete afgesny is. Nou gee jy die kyker 'n idee dat daar nog plek vir sy voete in die gras is.

Vraag No2. Wanneer crop 'n mens vierkantig! en nie die 2:3 verhouding nie!

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html