Hallo julle, ek gaan oor n paar weke bietjie fotos neem by die Cheetah experience plaas en soek raad van wat sal die beste fotos wees om op te fokus om te neem. Daar sal sekerlik nie aksiefotos wees nie, verneem diere sal baie in n "pose-mode" wees. Ek wil meer weet wat is die beste verstellings vir my kamera. Moet hy op Auto wees op wat. Ek is n baie groot amateur wat werklik niks weet nie. Dankie julle ek lees graag die komentaar

Views: 48

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html