D7000  sigma 50-500   geneem teen 240mm auto iso 560  1/2500s  f6.3 OEV auto1,0,0

Wat kan ek doen om dit beter te kry .

Views: 104

Replies to This Discussion

Hi Frank, ek sien jy het hierdie aksie foto van die African Darter gepos, maar deesdae is ek maar versigtig om raad/kritiek te gee. Daaom het ek die KOP discussion hier op die wildsfotografie groep se site begin. Indien jy serious raad (en nie net die gewone "pragtig" kommentaar nie) wil hê - voel vry om die KOP discussion forum te gebruik. 

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html