Information

Wildsfotografie

Kom deel gerus jou wildlewe fotografie in hierdie groep...

Members: 77
Latest Activity: Feb 9

Discussion Forum

Kritiek & Opinie Paleis (KOP)

Started by Willem Kruger. Last reply by Willem Kruger Mar 7, 2013. 29 Replies

Na aanleiding van 'n discussion blog op die hoof bladsy van Fotoskool, het ek gedink om hierdie discussion te begin vir die ernstige wildsfotograwe (wie is nie - dit is tog hoekom ons op Fotoskool…Continue

Nie maklik daar bo

Started by Frank Swan. Last reply by Willem Kruger Nov 3, 2012. 1 Reply

D7000  sigma 50-500   geneem teen 240mm auto iso 560  1/2500s  f6.3 OEV auto1,0,0Wat kan ek doen om dit beter te kry .…Continue

Natuur fotos en agtergrond

Started by Willem Kruger. Last reply by Willem Kruger Oct 31, 2012. 7 Replies

Elizma het 'n interesstant vraag gevra na aanleiding van my vraag/comment op Stephen se Bokmakierie foto. Wat kan gedoen word aan die agtergrond van wildsfoto? 1. Konsentreer op die agtergrond. In…Continue

Fotos in "pose-mode"

Started by Trudie Basson May 30, 2012. 0 Replies

Hallo julle, ek gaan oor n paar weke bietjie fotos neem by die Cheetah experience plaas en soek raad van wat sal die beste fotos wees om op te fokus om te neem. Daar sal sekerlik nie aksiefotos wees…Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Wildsfotografie to add comments!

Comment by Kosie Smith on February 13, 2012 at 7:54am

Debbie, dit is n baber waaraan hy smul.

Comment by Debbie Louw on February 10, 2012 at 7:30pm

Hi Kosie is hierdie man besig om n vis te vreet

Comment by Kosie Smith on February 10, 2012 at 10:34am

Comment by Debbie Louw on February 8, 2012 at 7:23pm

Wat n voorreg om by hierdie groep aan te sluit. Hoop ek gaan by julle leer want ek is n bietjie oningelig

 

Members (77)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html