Information

Wildsfotografie

Kom deel gerus jou wildlewe fotografie in hierdie groep...

Members: 77
Latest Activity: Feb 9

Discussion Forum

Kritiek & Opinie Paleis (KOP)

Started by Willem Kruger. Last reply by Willem Kruger Mar 7, 2013. 29 Replies

Na aanleiding van 'n discussion blog op die hoof bladsy van Fotoskool, het ek gedink om hierdie discussion te begin vir die ernstige wildsfotograwe (wie is nie - dit is tog hoekom ons op Fotoskool…Continue

Nie maklik daar bo

Started by Frank Swan. Last reply by Willem Kruger Nov 3, 2012. 1 Reply

D7000  sigma 50-500   geneem teen 240mm auto iso 560  1/2500s  f6.3 OEV auto1,0,0Wat kan ek doen om dit beter te kry .…Continue

Natuur fotos en agtergrond

Started by Willem Kruger. Last reply by Willem Kruger Oct 31, 2012. 7 Replies

Elizma het 'n interesstant vraag gevra na aanleiding van my vraag/comment op Stephen se Bokmakierie foto. Wat kan gedoen word aan die agtergrond van wildsfoto? 1. Konsentreer op die agtergrond. In…Continue

Fotos in "pose-mode"

Started by Trudie Basson May 30, 2012. 0 Replies

Hallo julle, ek gaan oor n paar weke bietjie fotos neem by die Cheetah experience plaas en soek raad van wat sal die beste fotos wees om op te fokus om te neem. Daar sal sekerlik nie aksiefotos wees…Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Wildsfotografie to add comments!

Comment by Willem Kruger on October 31, 2012 at 3:15pm

Ek het sopas 'n trip report van ons besoek 'n paar weke gelede na Giants Castle op my blog geplaas - vir diegene wat belangstel:

http://willemkruger.wordpress.com/2012/10/29/trip-report-giants-cas... 

Comment by Willem Kruger on September 23, 2012 at 4:56pm

Just posted another trip report to Mokala National Park (Sept 2012) on my blog:

http://willemkruger.wordpress.com/2012/09/23/a-trip-report-mokala-n...

 

Comment by Elizma Fourie on August 26, 2012 at 11:22pm

Ek het nie geweet Exposure compensation doen 'n verskil aan shutterspeeds nie. Hoe werk dit, of laat ek eerder vra watter kant toe om spoed te vermeerder. Ek verstaan jou nou reg as ek sê, jy stel jou aperture,(klein voël hoë f/stop, groot voël laer f/stop) dan jou ISO seker afhangend van die lig, en die kamera kies dan jou shutter speed. So jy is nie op volle manual nie. Ek probeer so hard om die vinnige shutter te kry, ek dan kom alles bykans swart uit, want die sensor kry nie genoeg lig nie. Ek het 'n birdfeeder voor my venster in die kombuis, ek gaan sit wragtig bo-op die wasbak en ek sal oefen. Ek het nog maar simpel lense en kamera, maar sal maar aansukkel met dit, sodat as ek die dag die regte egtes ware Jacob het, dan is alles 'n breeze.

Comment by Willem Kruger on August 26, 2012 at 9:11pm

Hi Elizma - die shutter speed is maklik, dit is om die voël te vang (en 'n skerp fokus van die voël te kry) wat die moeilikste deel is. Die meeste van my natuurfotos neem ek op Aperture mode af. Dus bepaal ek die "gat" grootte (f-stop bv f5.6) manual en dit sal afhang van verskillende faktore soos die grootte van die voël, hoe vêr ek van die voël af is en hoe skerp die lig is. Dan skuif ek my ISO op of af totdat ek my sluiterspoed kry waarmee ek gemaklik is. Pasop net - nie alle kameras kan 'n hoë ISO hanteer nie. Erge noise word verkry indien 'n mens oor 800 ISO gaan. Die Nikon D3s en die nuwe D4 asook die D800 hanteer ISO tot 4000 baie goed. Indien jy sulke kameras het, moenie bang wees vir hoë ISO nie.

Ook gebruik ek die exposure compensation (plus of minus) om my sluiterspoed (automaties) vinniger of stadiger te maak.

Dus op Aperture mode bepaal die kamera self die sluiter spoed soos jy die ISO en Exposure compensation verander. 1/6400 is gewoonlik die hoogste wat ek sal gaan - veral by klein voëltjie met baie vinnige vlerke, duiwe wat opstyg is nog 'n voorbeeld.

EK hoop dit help.

Comment by Elizma Fourie on August 26, 2012 at 5:03pm

Weereens pragtige foto's. By die een van die Stilt sê jy jou shutter was 1/6400 ek het nie geweet mens kry sulke hoë shutterspeeds nie. Hoe jy dit handhaaf gaan my verstand te bowe. Ek hou ook baie van die foto van die rooi voëltjie, met die stofwolkies so op sy hakke.

Comment by Willem Kruger on August 26, 2012 at 4:46pm

Ek het 'n week of drie gelede weer Mokala Nasionale Park vir 'n naweek besoek en die trip report op my blog gesit - vir diegene wat belangstel met fotos soos:

Comment by Kosie Smith on August 21, 2012 at 6:54am

Baie, baie mooi fotos Willem!!

Comment by Elizma Fourie on August 20, 2012 at 10:38pm

Pragtige foto's Willem, ek kan maar net wens..................

Comment by Willem Kruger on August 20, 2012 at 10:16pm

Ek het so pas 'n trip report re: my laaste besoek aan die Chobe Rivier op Lou Coetzer se boot op my blog geplaas - in drie dele. Vir diegene wat belangstel:

http://willemkruger.wordpress.com/

Met fotos soos:

Comment by Willem Kruger on July 30, 2012 at 6:26am

Ek het gisteraand 'n post op my blog oor die pad, die fasiliteite insluitende die famous hide en die toerusting te Mashatu in Botswana geplaas met fotos - vir diegene wat belangstel: http://willemkruger.wordpress.com/ 

 

Members (77)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html