Information

Aksiefoto's

Kom deel gerus jou aksiefoto's in hierdie groep!

Members: 40
Latest Activity: Apr 19

Discussion Forum

Kraai

Started by Lizel Kosny Oct 25, 2016. 0 Replies

Dit is my eerste foto van n vliende voel...Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Aksiefoto's to add comments!

Comment by Theunis Coetzee on April 17, 2013 at 3:15pm
Ek sukkel om my fotos geplaas te kry op hierdie groep.
Comment by Chris Jooste on August 30, 2012 at 11:02pm

Die ywerige fotograaf het amper in die slag gebly.

Comment by Theunis Coetzee on August 16, 2012 at 7:41pm

Dit lyk na lekker pret Andre.Hoop netnie die kamera het baie stof opgetel nie.Ek het maar vir veiligheid vir my 'n UV vulter gekry en een het al reeds gebreek,gelukkig het my lens niks oorgekom nie.

Comment by Theunis Coetzee on August 16, 2012 at 7:37pm

Goei aksie foto Jacques.

Comment by Andre O on August 10, 2012 at 2:10pm

Comment by Andre O on August 10, 2012 at 2:09pm

Comment by Andre O on August 10, 2012 at 2:07pm

Comment by Jacques Swanepoel on August 7, 2012 at 11:00am

Comment by Theunis Coetzee on August 3, 2012 at 11:18am
Dankie,Adriaan. Sal dit probeer Saterdag. Jy sal die foto's op my blad sien.
Comment by Kobus van Aarde on August 2, 2012 at 10:27pm

Hallo Theunis, ek is ook n ywerige beginner aksie foto man, ek weet nie van julle nie maar ek neem al my foto's of dit wild of aksie is in "M"mode. Ek het n canon  500 D kamera en het begin met die kit lense n 75-300mm lens wat nie n IS het nie. Wat ek wel geleer het is om my shutter spoed so hoog moondlik te maak. My shutter spoed is gewoondlik 1/500 en meer, my ISO 100 of 200 en my f-stop so 6.1 "afhangende van die lig" Ek het intussen n 300mm prime lens wat natuurlik vinniger is en meer skerper foto's gee aangeskaf, ek gebruik hom ook vir my wild foto's. Die enigste nadeel is dat jy nie kan zoom nie maar omdat jou foto's skerp is kan jy baie "crop" Ek neem bv. glad nie in "sport mode" af nie , ek voel dit is vir my makliker om self die verstelings te doen. My sluuter spoed is ook nooit laer as 1/500 nie en gaan op tot 1/1600. Ek neem hoofsaaklik rugby foto's en omdat ek die spel ken kan n ou redelik vooruit sien wat se beweging gaan plaasvind en dan maar regmaak daarvoor. Hoop hier is iets wat kan help!

 

Members (40)

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html