Information

Aksiefoto's

Kom deel gerus jou aksiefoto's in hierdie groep!

Members: 37
Latest Activity: Jul 10

Discussion Forum

Kraai

Started by Lizel Kosny Oct 25, 2016. 0 Replies

Dit is my eerste foto van n vliende voel...Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Aksiefoto's to add comments!

Comment by Vickeylee Jordaan on June 12, 2012 at 2:57pm

Comment by Hannelie Le Cornu on April 16, 2012 at 8:31pm

Comment by Gerhard Beukes on March 21, 2012 at 7:25pm

Comment by Tillie Beaton on March 19, 2012 at 8:40pm

Baie goed Jacques.  Sjoe, ek bewonder deesdae sportfotograwe, want dit is nie die maklikste ding om aan te leer nie.  En dan kies jy nog 'n vinnige sport om op te oefen! 

Comment by Jaques Henning on March 19, 2012 at 4:25pm

Eerste probeer op sport fotografie. Moet se dit was 'n baie lekker dag en het baie geleer. Sal volgende jaar dinge bietjie anders doen.

Comment by Bertie Johan Theron on February 14, 2012 at 11:41pm

My heel eerste probeerslag. Ek is nog heeltemal 'n groentjie en enige raad sal waardeer word. Die fokus is meer op die water as op die seuntjie se gesiggie. Hoe sou ek tewerk moes gaan om die fokus op die seuntjie se gesiggie te kry?

Comment by Tillie Beaton on February 10, 2012 at 5:46pm

Hierdie was my eerste probeerslag met aksie-fotografie:

 

 

Comment by Joanette Le Cornu on February 8, 2012 at 3:29pm

 

Members (37)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html