Information

Gevorderde Fotografie

Vir lede om gevorderde tegnieke en wenke te deel...

Members: 26
Latest Activity: Aug 1, 2016

Discussion Forum

Die doel van die groep "Gevorderde Tegnieke"

Started by Josef Steyn. Last reply by Josef Steyn Feb 1, 2012. 2 Replies

Ek het so pas aangesluit by hierdie groep en ek kry die indruk dat slegs een persoon deelneem en die groep gebruik om groot getalle fotos te laai waarskynlik met die doel om kommentaar te verkry. Mag…Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Gevorderde Fotografie to add comments!

Comment by Juan Wernecke on February 1, 2012 at 5:01pm

Net n plesier Josef, as daar enige iets is wat jy nie verstaan nie kan jy ons vra, ek gee nie om om te verduidelik nie

Comment by Robbie on February 1, 2012 at 4:53pm

Klink heel basies Juan... Ek skiet net in RAW, gewoonweg 5 fotos (-2, -1, 0, +1 en +2). Altyd ISO100, F8, wissel die spoed, nie die lensopening nie. (as jy die lensopening verander sal jou diepte van veld verander). Meng die fotos dan ook met sagteware..

Comment by Josef Steyn on February 1, 2012 at 4:25pm

Dankie Juan vir hierdie verduideliking. Heelwat van die dinge wat jy noem is nog onbekend vir my, maar dit gee vir my 'n aanduiding van waarvoor ek moet soek. Ek waardeer jou ninset geweldig baie.

Comment by Juan Wernecke on February 1, 2012 at 4:10pm

Robbie, dit verskil elke keer, ek skiet soms -2, ,-1, 0 of +1 afhangend van die lig en voorgrond. Ek gebruik ISO 100 / 200. Ek probeer om die rule of thirds in al my fotos te gebruik. Ek skied meestal F16 / F18 of F22. Dit hang maar alles af van die lig en die omstandighede. Gewoonlik skiet ek tussen van 20/1 sec tot 0/3 sec of my fotos. Ek verander oor my aperture hoe donkerder dit word, die laagste wat ek dit verander is F9. Ek het ook gehoor die lens se sweet spot le tussen F14 tot F18, so ek probeer maar om tussen daai te bly. Ek skied ook al my fotos in RAW, maar ek is seker jy doen dit ook. Ek maak baie gebruik van die "live view" funkisie om presies te sien watse exposure ek kry en ook om seker te maak dar die horison gelyk is. Ek stel gewoonlik my kamera op die bracketing funksie en neem drie verskillende exposures, ek sal dan die beste twee exposures van die twee vat en dit in Digital Photo Professional convert na Jpeg toe, ek doen dan n exposure blend tussen die ligte en donker exposure met die gradient tool, ek verander dan my saturation na +10. Ek probeer dan my foto duplicate en elke masker n verskillende exposure gee. Ek gebruik dan die brush tool en teken ligte en donker dele in in die foto todat ek gelukkig is met die foto

Comment by Robbie on February 1, 2012 at 9:01am

Dalk moet jy jou tegniek met die 16 maskers met ons deel?

Comment by Juan Wernecke on February 1, 2012 at 12:54am

Hey Robbie, Ja, ek wil so bietjie van mense af leer, so ek sit maar so paar fotos op en hoop dat iemand daar op iets sal se, ek is altyd oop vir advies en tips!

Comment by Juan Wernecke on February 1, 2012 at 12:53am

So ek het so bietjie rond gespeel en met ander tegnieke opgekom

Comment by Robbie on January 30, 2012 at 8:17pm

Sjoe Juan... so baie fotos!!! Ek neem aan dat jy -2, 0 en +1 skiet en dan in PS of Photomattix hulle bewerk.

Comment by Juan Wernecke on December 19, 2011 at 12:56pm

Comment by Juan Wernecke on December 19, 2011 at 12:48pm

Dag se julle! Hoe gan dit?

 

Members (25)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html