Information

Makro Fotografie

Hier deel ons makro-foto's met mekaar...

Members: 65
Latest Activity: Jun 25

Discussion Forum

Hotentot

Started by Lizel Kosny Jan 9, 2017. 0 Replies

Continue

Help asseblief !

Started by Marisa Barnard. Last reply by Attie Claassens Jun 23, 2016. 5 Replies

Goeie dag .Ek het 'n bietjie raad nodig asseblief .Ek wil begin met Makro fotografie , maar ek is nog onseker oor watter lens/e om aan te skaf .Ek het 'n Canon 650d kamera .As enige iemand my dalk…Continue

Makro lens

Started by Leon. Last reply by Josef Steyn Feb 15, 2016. 6 Replies

Graag wil ek hoor of iemand kan raad gee om 'n makro lens aan te skaf. Ek het 'n Nikon D3200. Ek kyk na 'n Nikon 40mm F2.8 Sal dit 'n gepaste lens wees.Ek het nie baie kennis met die tipe lense nie…Continue

Makro lens

Started by Erika Kotze. Last reply by Erika Kotze Sep 7, 2014. 4 Replies

Kan julle my asb raad gee oor 'n goeie makro lens vir Canon D70.  Wil net nie plaas verkoop om te kan bekostig nie!!;-))Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Makro Fotografie to add comments!

Comment by Susan on March 29, 2018 at 1:55pm

Hallo Hannes, dit sal gaaf wees en jy is welkom om ons bietjie te vertel wat jy als doen. Ek het 'n Canon en het die canon 100mm makro lens en geniet hom erg baie. Ek skiet so 80% uit die hand en ook net lewendige goggas en diertjies. Die enigste dooie goed is sade en ander vorm van teksture

Comment by Hannes Claassens on March 29, 2018 at 1:54pm

Hi almal, ek is nuut op fotoskool en my gunsteling fotografie is makro van insekte (nie dooie goggas nie, en 99% vry hand!) Ek sien die "group" is maar stil. Hopelik kan ek dit bietjie aan wakker. Ek gesels graag oor lense, beligting, kamera stelling en ander makro toerusting, ek sal graag wil sien wat ander gebruik en sal met graagte raad gee en mee deel wat ek al geleer het.

Comment by Lizel Kosny on January 9, 2017 at 10:34pm

Comment by Lizel Kosny on January 9, 2017 at 10:33pm

Comment by Lizel Kosny on January 9, 2017 at 10:33pm

Comment by Lizel Kosny on January 9, 2017 at 10:27pm

Comment by Liz on August 29, 2016 at 2:11pm

Prag fotos.

Comment by Attie Claassens on June 15, 2016 at 11:43am

Wat 'n ervaring vir my klein seun van 4 terwyl oupa die moment verewig!

Comment by Lian van den Heever on June 5, 2016 at 11:42am

Comment by Lian van den Heever on June 5, 2016 at 11:41am

 

Members (65)

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html