Information

Makro Fotografie

Hier deel ons makro-foto's met mekaar...

Members: 62
Latest Activity: Jan 9

Discussion Forum

Hotentot

Started by Lizel Kosny Jan 9. 0 Replies

Continue

Help asseblief !

Started by Marisa Barnard. Last reply by Attie Claassens Jun 23, 2016. 5 Replies

Goeie dag .Ek het 'n bietjie raad nodig asseblief .Ek wil begin met Makro fotografie , maar ek is nog onseker oor watter lens/e om aan te skaf .Ek het 'n Canon 650d kamera .As enige iemand my dalk…Continue

Makro lens

Started by Leon. Last reply by Josef Steyn Feb 15, 2016. 6 Replies

Graag wil ek hoor of iemand kan raad gee om 'n makro lens aan te skaf. Ek het 'n Nikon D3200. Ek kyk na 'n Nikon 40mm F2.8 Sal dit 'n gepaste lens wees.Ek het nie baie kennis met die tipe lense nie…Continue

Makro lens

Started by Erika Kotze. Last reply by Erika Kotze Sep 7, 2014. 4 Replies

Kan julle my asb raad gee oor 'n goeie makro lens vir Canon D70.  Wil net nie plaas verkoop om te kan bekostig nie!!;-))Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Makro Fotografie to add comments!

Comment by Josef Steyn on December 10, 2015 at 5:55pm

Attie jy het goed gedoen uit die hand uit. Hy is sommer goed skerp. Die naaldekoker het net op 'n baie slegte plek gesit.

Comment by Attie Claassens on December 10, 2015 at 4:07pm

Een van my eerste pogings met die Canon 100mm lens. Ek het nie 'n driepoot gebruik nie.

Comment by Attie Claassens on December 10, 2015 at 4:05pm

Comment by Lian van den Heever on November 21, 2015 at 7:12pm

Comment by Lian van den Heever on November 21, 2015 at 7:11pm

Comment by Lian van den Heever on November 21, 2015 at 7:06pm

Comment by Josef Steyn on November 17, 2015 at 9:55am

Die klein mosplantjies is omtrent 20 mm hoog en groei plat op die grond. Ek moes plat le met die kamera op die grond en uit die hand skiet met my 100 mm makrolens by f2,8 en ISO 100 wat 'n sluiterspoed van 1/15 sek gegee het. Die reeksie foto's was nogal 'n uitdaging!

Comment by Liz on November 17, 2015 at 6:22am

Jou naaldekoker is baie mooi - die goedjies gaan sit ook soms op die onmoontlikste plekke. As jy tyd afstaan moet jy wag want hulle gaan gewoonlik iewers bo-op iets sit om sonkrag te trek vir energie om weer en verder te vlieg. Amper soos solar heating.

Comment by Liz on November 17, 2015 at 6:20am

Attie jou poging is great. Jy kan volgende keer die outjie optel (dit werk) en iewers neersit waar dit nie so besig agter is nie. Anders kan jy 'n swart lappie agter die outjie insit om die besige agtergrond te elimineer.

Comment by Attie Claassens on October 23, 2015 at 9:52am

 

Members (62)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html