Information

Nikon Gebruikers

Members: 78
Latest Activity: Aug 1, 2016

Discussion Forum

Nikon V1 Kamera

Started by Leon. Last reply by Johann du Toit May 23, 2015. 1 Reply

Geen terug voering met my vorige kommentaar oor die Nikon v1 en dis duidelik dat lede meer in die DSLR tipe kameras glo as is van die sogenaamde "mirrorless" kameras.So toe koop ek ook 'n Nikon D32OO…Continue

"Prime" lens.

Started by Niekie van der Merwe. Last reply by Chris Jooste Nov 11, 2014. 3 Replies

Hi almal !  Ek soek bietjie raad asseblief.  Ek het 'n DX, m.a.w. 'n "crop sensor" kamera, en ek wil graag 'n "prime" lens koop.  Ek is egter onseker of ek die Nikon 35mm f1.8 of die Nikon 50mm f1.8…Continue

Goeie diens

Started by Chris Jooste. Last reply by Chris Jooste Apr 1, 2014. 3 Replies

Ek het aan die begin van die jaar Centurion toe verhuis en een van my groot vreugdes is om naby aan Nikon se netjiese kantoor te wees. Ek het my Nikon D90 op 'n Saterdag daarheen geneem vir 'n diens…Continue

Energy Savers

Started by Reinhardt Ras Mar 12, 2014. 0 Replies

Goeie dag. Ek sal graag wil weet watse lig tipe ek moet kies as ek in n kamer n foto wil neem wat energy savers in het?

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Nikon Gebruikers to add comments!

Comment by Leon on March 31, 2013 at 4:29pm

Comment by Leon on March 31, 2013 at 4:24pm

Hallo al julle Nikom mense. Het vir my die Nikon V1 "mirrorless" kamera gekoop want wou nie  die grote en gewig van die tradisionele DSLR kameras rond dra nie.Weet it is nie heeltemal op gelyke vot met die grotes nie, maar hoop ek kan deel met ander ook in die format om sodoende ook te leer.Ek al 'n paar sommer so in die sitkamer gesit en neem darem met die driepoot en leer maarnog.

Comment by Chris Jooste on May 20, 2012 at 9:28pm

Vir al die mense met 'n Nikon wat oor iets soos 'n D800 droom maar die prys 'n nagmerrie is, sien ek daar kom 'n liggie in die tonnel. Ek hoor gerugte dat ons 'n goedkoper opsie in FX-formaat gaan kry in die vorm van 'n D600. Ek hoop die gerugte gaan waar word. Dit sal nog nie goedkoop wees nie, maar darem 'n bietjie bekostigbaarder.

Comment by Jannie Labuschagne on April 23, 2012 at 6:22pm

Hi al die Nikon gebruikers. Ek het 'n Sigma 120-400 f4.5-f5.6 en 'n Tamron 90mm Macro lens vir Nikon te koop as enige iemand belang stel.

Comment by Tillie Beaton on April 17, 2012 at 7:40pm

Dankie vir die inligting Bertie.  Dit is voorwaar goeie nuus.

 

Comment by Johan Nel on April 17, 2012 at 8:30am

Hi Bianca

Gaan soek gerus:

David Busch's Nikon D3000 Guide to Digital SLR Photography

en ook: Nikon D3000  van Jeff Revell

Comment by Johan Nel on April 17, 2012 at 8:01am

Hi Bianca

My voorstel - gaan kyk maar in boek winkels vir 'n boek spesifiek oor jou kamera of soos ek maar doen - bestel vir my 'n boek of twee van kalahari.com met my eBucks.! :-)

Jy kan ook artikels gaan op lees op http://digital-photography-school.com

Comment by Bianca on April 17, 2012 at 7:19am

Hi almal! Ek het Desember die Nikon D3000 gekry as 'n lang beloofde GROOT Kersgeskenk :) Maar ja, hoe en waar begin mens om als uit te figure en hoe werk wat? Op die stadium mik en druk ek maar net!

Comment by Ilze du Plessis on March 21, 2012 at 8:21pm

Hallo almal!  Ek het so jaar terug my Nikon D3100 gekoop.  My eerste SLR kamera!  Geniet hom ongelooflik baie en die kwaliteit is daar net nie woorde voor nie.  Pret het n nuwe betekenis vir my gekry, fotografie is nou nie net lekker nie, dis 'n passie!

Comment by Bertie Johan Theron on March 15, 2012 at 9:04pm

Aandag alle Nikon D3100,5100 en 7000 gebruikers. Nikon SA het vandag aangekondig dat hulle die waarborg van die kameras na 5 jaar verleng!! Whoop whoop! So... as jy dalk die gelukkige eienaar van een van die kameras is, gaan na www.nikon.co.za en registreer jou waarborg by Nikon aanlyn.

 

Members (77)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html