Information

Nikon Gebruikers

Members: 78
Latest Activity: Aug 1, 2016

Discussion Forum

Nikon V1 Kamera

Started by Leon. Last reply by Johann du Toit May 23, 2015. 1 Reply

Geen terug voering met my vorige kommentaar oor die Nikon v1 en dis duidelik dat lede meer in die DSLR tipe kameras glo as is van die sogenaamde "mirrorless" kameras.So toe koop ek ook 'n Nikon D32OO…Continue

"Prime" lens.

Started by Niekie van der Merwe. Last reply by Chris Jooste Nov 11, 2014. 3 Replies

Hi almal !  Ek soek bietjie raad asseblief.  Ek het 'n DX, m.a.w. 'n "crop sensor" kamera, en ek wil graag 'n "prime" lens koop.  Ek is egter onseker of ek die Nikon 35mm f1.8 of die Nikon 50mm f1.8…Continue

Goeie diens

Started by Chris Jooste. Last reply by Chris Jooste Apr 1, 2014. 3 Replies

Ek het aan die begin van die jaar Centurion toe verhuis en een van my groot vreugdes is om naby aan Nikon se netjiese kantoor te wees. Ek het my Nikon D90 op 'n Saterdag daarheen geneem vir 'n diens…Continue

Energy Savers

Started by Reinhardt Ras Mar 12, 2014. 0 Replies

Goeie dag. Ek sal graag wil weet watse lig tipe ek moet kies as ek in n kamer n foto wil neem wat energy savers in het?

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Nikon Gebruikers to add comments!

Comment by Frans van Heerden on October 20, 2011 at 10:44am
Etienne: ek is altyd verbaas oor hoe die Snuffelaars te werk gaan om die produk strategie van organisasies uit te snuffel. Maar wat ek hier lees klink vir my na die waarheid - daar is een baie belangrike argument - die Olimpiese spele van 2012! Die D3s moet vervang word met iets anders. Ek dink dit is die heel beste kamera ter wereld - die D3s en sy broer die D3x is eenvoudig puik tegnologie. Die enigste wat dalk n bietjie beter is, is die groter formaat kameras. Selfs dan dink ek dis maar n klein verskil. Het jy al iets gehoor van die "mirror less" reeks en hoe dit in die mark vaar? Dankie vir jou bydrae - ek is bly daar is nog iemand wat passievol oor die fabrikaat is. Ek sal jou op n keer n storie vertel wat n knaap van Kodak in Rochester Amerika my vertel het van sy Nikon.
Comment by Frans van Heerden on October 5, 2011 at 5:48pm
Enige indrukke en gevolgtrekkings oor die nuwe "Mirror less" Nikon's van enige iemand?
Comment by Jannie Labuschagne on September 27, 2011 at 9:24pm

Ek het vir my laas jaar die Nikon D90 gekoop. Ek vind nogal dat my fotos bietjie "koud" is "blou" Ek het laas naweek 'n skou by Tempe afgeneem van die weermag en besluit om bietjie met die white balance te speel en dit op full sun gestel en dit so twee stellings na rooi ornage se kant gestel en was baie beindruk met die resultate. Eerste keer dat ek bietjie met white balance speel, maar beslis nie die laaste keer nie. Het julle ook die ondervinding met julle kameras?

 

Groete Jannie D90 fan

Comment by Johan van Zyl on September 22, 2011 at 11:54am
Dankie Etienne ja n lekker kamara maar leer nog elke dag iets nuuts by
Comment by Frans van Heerden on September 19, 2011 at 5:55pm
Ek het tydens my olangse vakansie op n baie interessante  web ruimte afgekom wat ek graag deel. Gaan kyk by http://www.bythom.com Thom Hogan is n deurweekte en ervare Nikon gebruiker en hy het heel party boeke geskryf. Op die ruimte kan n mens vd boeke bestel en daar is ook ander ewe interessante onderwerpe waarna n mens kan gaan loer.
 

Members (77)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html