Information

Weeklikse temafoto's

Laai gerus hier julle weeklikse temafoto's

Members: 78
Latest Activity: Aug 2

Discussion Forum

Nuwe lid wat deel wil word?

Started by Antoinette. Last reply by Antoinette Jan 21, 2016. 3 Replies

Goeie dag Ek het so pas lid geword van foto skool sal graag in julle tema groep wil aan sluit,As dit moontlik is. DankieAntoinetteContinue

week tema vuur torings

Started by Pieter Steyn Apr 12, 2014. 0 Replies

Anita myne het flop uit…Continue

Diere

Started by Anita du Toit. Last reply by Pieter Steyn Feb 6, 2014. 1 Reply

Continue

tema diere

Started by Pieter Steyn Feb 5, 2014. 0 Replies

Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Weeklikse temafoto's to add comments!

Comment by Ferdinand van der Merwe on December 9, 2013 at 5:14am

Comment by Ferdinand van der Merwe on December 9, 2013 at 5:12am

Ek skryf nou iets om te sien of dit deurkom want ek sukkel om fotos hier te kry

Comment by Renette van der Merwe on December 7, 2013 at 12:11pm

Wow dit is stunning die wolke lyk asof dit aan die brand is. WD

Comment by Tina le Grange on December 7, 2013 at 12:11pm

WOW, John, dit is 'n pragtig foto;  die kleure en lyne is treffend!!

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2013 at 8:52am

John dit is ’n ongelooflike mooi foto, voorreg om die son so te sien opkom.

Comment by Susan on December 4, 2013 at 11:16pm

Wow, dit is pragtig. Hou van jou komposisie met al die 3des en lyne wat jy gekry het. Baie mooi kleure en drama in die wolke maak dit 'n sterk foto. Goed gedoen.

Comment by Anita du Toit on December 4, 2013 at 4:56pm

Uitstekende foto John, pragtig met die Bolandse berge in die agtergrond en Klapmutskoppie voor. Dis omtrend 'n skouspel!!

Comment by Hanli on December 4, 2013 at 4:32pm

Sjoe dit is 'n baie mooi foto dit lyk of die hemel aan die brand is... pragtig Johan

Comment by John Cronje on December 4, 2013 at 4:01pm

Sonsopkoms soos vanaf ons huis.

Comment by John Cronje on December 4, 2013 at 3:59pm

 

Members (78)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html