Information

Weeklikse temafoto's

Laai gerus hier julle weeklikse temafoto's

Members: 78
Latest Activity: Aug 2

Discussion Forum

Nuwe lid wat deel wil word?

Started by Antoinette. Last reply by Antoinette Jan 21, 2016. 3 Replies

Goeie dag Ek het so pas lid geword van foto skool sal graag in julle tema groep wil aan sluit,As dit moontlik is. DankieAntoinetteContinue

week tema vuur torings

Started by Pieter Steyn Apr 12, 2014. 0 Replies

Anita myne het flop uit…Continue

Diere

Started by Anita du Toit. Last reply by Pieter Steyn Feb 6, 2014. 1 Reply

Continue

tema diere

Started by Pieter Steyn Feb 5, 2014. 0 Replies

Continue

Comment Wall

Comment

You need to be a member of Weeklikse temafoto's to add comments!

Comment by Hanli on December 4, 2013 at 6:51am

Die foto is pragtig dit lyk amper of jy op die water kan loop tot daar waar die son is...

Comment by Susan on December 3, 2013 at 11:51pm

Ai julle, ek sukkel regtig baie, ek kry nie my foto's hier by comment of bo by discussion gelaai nie. My foto's is klaar klein gemaak in photoshop met 'n grote van 1024pix en onder 200kb......  My browser wil dit net nie optel nie...

PC nie oud nie, programme nie oud nie. Internet is vol sterkte sein vanaand...................  uuuuuuhhhhhhhh

Comment by Susan on December 3, 2013 at 11:47pm

Annelize, jou foto is pragtig. Ek hou van die boot daar ver op die horison. Mooi fokus.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 3, 2013 at 10:36am

Hi ek weet nie hoe het ek die foto gemis nie, die program is nie so lekker nie, maar ons moenie kla nie.  Pragtige foto met mooi kleur.

Comment by Anita du Toit on December 2, 2013 at 10:56pm

Dis pragtig met uitstekende komposisie Annelize

Comment by Annelize Barnard on December 2, 2013 at 10:43pm

Comment by Gerrie Lambrechts on November 29, 2013 at 10:16am

Baie goed gedoen Amanda.  Die skerp lig bo maak ongelukkig die blom onder donkerder.

Comment by Dawie Grobler on November 29, 2013 at 8:01am

Ek hou van jou blom foto Amanda. Pragtige kleure en gee so sagte effek.

Comment by Amanda Coertze on November 29, 2013 at 2:57am

Dankie Tina en Susan.....dit is nie 'n roos nie, is 'n plant wat eenkeer 'n jaar sulke blomme uitstoot die knop is omtrent so groot soos 'n R5 stuk. op 'n langerige stingel. Weet ongelukkig nie wat is die plant se naam nie. Die eerstekeer wat ek hom afneem en dit is nogal besonders

Comment by Susan on November 28, 2013 at 10:48pm

Amanda, dit is 'n lieflike foto van die roos.  Ek hou baie van jou verwerking, kleur en fokus. Mooi sterk! Lyk of die arm roos gebrand het maar dit gee tog 'n baie mooi effek.

 

Members (78)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html